Wednesday, 20 September 2017

....borsel asseblief my hare... my Ma op pad na siekeboeg.....


"Ag Gawi, borsel asseblief my hare voor ek slaap," vra my Ma.

Ja - dinge gebeur vinnig.  Ek is by my Ma en Hetti, my suster, in George.

My Ma lyk goed.  Gesig blink.  Hare netjies.  Herken my.  Lees nog. Hou stiltetyd met haar boekies in die oggend.

2 verpleegsters heel dag by haar.

Sy kan nie loop nie.  Nr 1 in kateter.  Nr 2 word afgestof :-).

Dit kos Hettie en my ander suster Marietjie R10,000 hierdie maand.

Moenie worry nie - ek vra nie geld nie.  Net vir inligting.

Hetti het 2 weke gelede in die siekeboeg van Kraaibosch Aftree oord in George begin werk.

In die aand na werk - 19h30 moet sy my ma kom help, rustig maak dat sy kan slaap.

Ons 3 saam vertrou ons Vader - Wie Weet en vir die voëltjies en ons sorg - vir die R14,000 om haar na die sieke boeg waar Hettie werk te stuur.   Ek sal van my kant ook help - Gideon het nie meer versorging nodig nie.  GLORY !!

Hetti is dan heel dag daar wanneer sy werk en wanneer sy af is kan sy rus en haar batterye laai.

My Ma kan nog 'n tyd en 'n tyd en 'n halwe tyd leef - sy is sterk.

Hetti word 70 die jaar.

Om af te sluit - onthou - EK - is ons elk een se naam:  "Ek weet niks.  Alles wat ek uit my self doen - is niks."  Joh 5:14

Ek bring my self - soos 'n oop en leë houer (vessel) na God ons Vader - in ons - om vol gemaak te word. PUNT.

  Vra niks.  HY Weet.  HY Sorg.   HY IS. 

0721 580 587  Gabriel.  Soos in engels.

BLESSINGS !! in Christus.

 

 


Virus-free. www.avast.com

Friday, 15 September 2017

What is the elephant in this room, on planet earth...... reason for killing.....?


What is the elephant in this room, on planet earth - that is the single reason for MILLIONS of brothers killed by brothers - until today?

A law made nearly 2000 years ago by a false heathen church.

If you disobeyed that law you were excommunicated, branded as a heretic and killed.

See and read for your self:

https://za.pinterest.com/stanleymichalow/history-inquisition-catholic-church/

  • During the Crusades were thousands of brothers killed by brothers.   Children of Abraham.
  • Why did Hitler kill 6 million brothers and sisters?    Because he believed this lie law.  He wanted to kill the Jews because: "They killed God."
  • Why are Christians killed today by brothers? Because of this law.  
  •  YES.    The church in general believe this law until today - ask your pastor.
  •  They call it the doctrine of TRINITY.
  •  Please read for your self how did this law came into existence:
  • https://www.ucg.org/bible-study-tools/booklets/is-god-a-trinity/the-surprising-origins-of-the-trinity-doctrine

After 7 years of study - I was forced to sign that I believe that this law is true.

Today 15 September 2017, i GABRIEL STEPHANUS JOUBERT confess my sin of believing this lie.

Thank you Jesus Christ - lamb of God who took away the sin of the world - yes yours also.

Martin Luther nailed his 95 theses of faith on 31 October 1517      Please read:   http://www.history.com/this-day-in-history/martin-luther-posts-95-theses

It was the start of all the Protestant churches of today - but the majority of them still believe the doctrine of TRINITY.

Today - exactly 500 years after 1517. I nail this email on the door of your temple - yes you are the temple of God - son of God - like Jesus our oldest brother - who showed us the Way - who became 100% CHRIST - the LOGOS - the Word - who created heaven and earth - ELOHIM in Gen 1 verse 1 and in Psalm 82 verse 6  we understand it. 

I am constantly in the consciousness of the Presence of Perfection.

"I take no credit for this document.  i know nothing. Out of my self i can do no thing. Me and you bring our selves as open and empty vessels to God in us - Immanuel - to be filled."


I forgive our brothers who created this lie.  There was no Google in 325 AD .   Gabriel xanagas@gmail.com



Virus-free. www.avast.com

Thursday, 14 September 2017

Uitnodigning na 'n Loffees - Gideon Joubert


Stuur asseblief 'n sms na Henda 0828726333 as jy kom. 
My nr in RSA is 0721580587

 

 

 

 

Anheuser-Busch InBev Email Disclaimer http://www.ab-inbev.com/email-disclaimer.html

Virus-free. www.avast.com

Wednesday, 13 September 2017

Gideon het my kom groet. Sy taak is afgehandel.


Hoe gaan dit met Gideon Gawi?
Ek wou vir Sakkie antw - toe antw ek sommer vir jou ook. :-)

Hy het ons voorgegaan en my gegroet.

"Ek is OK Pa.  I am fine."

Glimlaggend.

Sy taak is afgehandel.   Ek begin nou ry.  Met Dina se bakkie.  Om haar en Gideon se as terug te bring.  Sal dit by die Royal se boom strooi.

'n Dr het gister vir Dina gevra:  "Weet jy nie jou seun het brein kanker nie.?"

Gideon het my 2 goed geleer.  Oor gay ness en TRINITY.  Wanneer jy 18 minute het.  Lees hier onder asseblief.

Dis die 2 de ding wat hy vir my geleer het.   Hy was gestuur.   Gideon was my kollega - vriend en seun.

15 minute nadat hy sy asem uitgeblaas het.  Het hy my glimlaggend kom groet in Gantsi se hotel se tuin waar ek stil was met God.  "Ek s OK Pa.  Ek is fine."

Die teenwoordigheid van God was oorweldigend.  Ek kon amper nie asem kry nie.   Soos Jakob in Gen 28 gesê het "This is an awesome place."
   https://www.ucg.org/bible-study-tools/booklets/is-god-a-trinity/the-surprising-origins-of-the-trinity-doctrine

Virus-free. www.avast.com

Monday, 11 September 2017

Bietjie meer nuus van Henda af......



Briefie van Henda     Aan alle vriende en familie

 

Net 'n bietjie meer breedvoerige inligting aangaande my broer. Sy toestand het ongelukkig baie vinnig agteruit gegaan van laas week Woensdag af. My ma het my gister oggend laat weet dat hulle weer 'n ongelooflikke moeilikke nag gehad het en ons het saam besluit dat sy nie bevoeg is om hom verder self te versorg nie, hy het dringend mediese hulp nodig gehad. Ek het ER24 geskakel sodat hulle hom kon stabiliseer en kan vervoer hospitaal toe.

 

Die paramedics was ongelooflik ondersteunend en het my ma bygestaan tydens die baie moeilikke opname proses wat net iemand wat ondervinding van staatshospitale het sal verstaan. My ma praat met baie lof van die twee manne wat haar so mooi gehelp het en baie professioneel opgetree het.

 

Hy is opgeneem by Tshwane District Hospitaal maar teen gisteraand was hy nog nie in 'n saal nie, so ek het ongelukkig nie meer inligting nie.

 

My ma bly nou vereers weer by my. My huis is gelukkig naby die hospitaal so sy kan maklik soontoe gaan vir besoektyd ens. Net vir die mense wat soms nie verstaan hoekom hulle albei nie by my kan tuisgaan nie, ons het net 'n 2 slaapkamer huis en ons seun bly nog daar, dis dus onmoontlik. Tans gee Jaco sy kamer met liefde aan sy ouma en het hy hom op die sitkamer bank gemaklik gemaak.

 

Ek wil net weereens baie dankie se aan almal se ondersteuning, dit word opreg waardeer. My ma sal wanneer dinge bietjie rustiger is self 'n briefie uitstuur.

 

Haar sel nommer is 076 034 6286 en haar bank besonderhede is Standard Bank,  DC Joubert, Gezina Tak kode 051001,  rek nr 10083816990.

 

Groete    Henda van Staden

 

 

 

Anheuser-Busch InBev Email Disclaimer http://www.ab-inbev.com/email-disclaimer.html

Virus-free. www.avast.com

Sunday, 10 September 2017

Update Gideon en my ma.

  

Dina het vanoggend vir Henda gebel en gevra dat sy moet reël dat Medical Resque vir Gideon moet hospitaal toe vat.

Hy is opgeneem in die kanker hospitaal (Ou Hendrik Verwoerd Hospitaal.)

Met my Ma gaan dit goed onder omstandighede - onveranderd.

Twee verpleegsters en my suster versorg haar om die beurt.

Ons Vader Weet.

Dankie my bakkie is uit die hospitaal.

Sy baas het weer begin draf - Dankbaar.

Dina se sel nr en ander nodige nommers. :-) 076 034 6286  

Standard Bank  DC Joubert Gezina tak kode 051001  rek nr 10083816990



Virus-free. www.avast.com

Friday, 1 September 2017

Briefie van Henda en Dina en Gideon...


 


Liewe vriende en familie

Graag wil ons net dankie sê vir almal se bydraes tot my ma en broer se verblyf koste! Dit word opreg waardeer. 

Hulle het laas naweek ingetrek en ons kon die huur vir September betaal.  Dit is werklik 'n wonderwerk wat nie moontlik was sonder almal se ondersteuning nie.

Ons kon ook basiese en mediese benodigdhede aankoop wat vir ten minste nog 'n week voldoende sal wees.  Ons glo en vertrou dat die res van die maand se uitgawes gedek sal word en ook vir volgende maand se huur. 

My broer se gestel is nog nie sterk genoeg vir die chemo behandeling nie.  Hy neem medikasie en aanvullings en moet 20 September weer teruggaan hospitaal toe vir verdere toetse. Ons hoop dat die behandeling dan kan voortgaan.

My ma se sel en bank nommer is 076 034 6286  en Standard Bank. DC Joubert tak kode 051001 rek nr 10083816990 indien u dit dalk nog nie het nie.  

Groete

Henda van Staden

(namens die Joubert gesin)



Virus-free. www.avast.com

Wednesday, 30 August 2017

Gideon se rooi taal........My 1.2 m km bakkie is op die oomblik in die hospitaal in Gobabis


  •   Dina en Gideon bly nou in Pta Noord.    Ek gaan sommer Gideon se rooi taal gebruik:    DEAR FRIENDS - UPDATE.  
    My Oncology doctor says my bone marrow/immune system is still too weak for chemotherapy. She has experience with patients like me that even with a low chemo dose, we become extremely ill. So I am taking high doses of steriods and and and. I shall see her 20 September again and have a radiotherapy/radiation booking for 3 October.    So, hanging in there.     Dankie Vader.  U weet en Genees.
  •    My 1.2 m km bakkie is op die oomblik in die hospitaal in Gobabis - olie lek wat koppelaar plaat laat gly en amper swaarder op olie laat maak as op petrol:-) - Dankie Vader vir omtrent 4000 Nam Dollars of Rand om probleem op te los.   Ek sit in SPAR en skryf.
  •    Krisis / Ramp.   Ek het my Leatherman Surge verloor.......   Gaan nou 'n parraslagter koop.....met 'n tang en skêr ....?
  •    Ons het Sondag 'n Eland potjie na kerk in New Xanagas gehad - omtrent 150 kinders + groot mense.  Heerlik !!.
  •    Jy wonder seker hoeveel water ingestroom het vir die PHÀM - PHÁM FOUNDATION.   Die ronde bedrag van NUL.      GOD IS.  
Mooi bly en baie BLESSINGS!!       Dina in Pta    0760346286          http://xanagasbotswana.blogspot.co.za/p/blog-page_17.html

FNB Lynnwood tak   252045     rek nr:    620 318 253 86           
Standard Bank. Gobabis tak    082072    Rek nr    143 356 488     GS Joubert
Xanagas@gmail.com    + 267 713 698 57  of  0721 580 587   Gawi   Gabriel.


​Dankie Vader vir wolke, water en reën en son skyn - op U tyd.  /  Let there be rain and there was rain. 

Thank You Father for clouds, rain and water and sunshine.        In the Name of Jesus Christ.

Virus-free. www.avast.com

Sunday, 20 August 2017

To be established PHÀM - PHÁM = ABUNDANCE FOUNDATION.


To be established:

PHÀM - PHÁM = ABUNDANCE FOUNDATION.

in RSA, NAMIBIA and BOTSWANA and New Zealand and where ever in the world.

OBJECTIVES:

  • To support missionaries with emergency and other need.
  • To raise funds to pay the EIA (Environmental Impact Assessment) done for Bush Energy
           in 2005 - amount of 110,000 Pula by Prof. Jem Perkins of Gaborone.
  •  To raise R 100,000 to pay the man with the IP (intellectual property) to make it available
            to start implementing the joint venture between BUSH ENERGY Pty Ltd. (2007 C.O. 4009 -
            to be activated.) and aierGROUP BOTSWANA (to be eatablished) and WUNDA CARBON.
  •  To start utilising bio-mass produced from encroaching bush abundantly available in RSA
            Botswana and Namibia to produce:
  •   Cattle Feed Browzer pellets.
  •   Train sleepers - market 30,000 + per month.     (Business Plan available.)
  •   Poles - 2.8 m to be planted and filled with concrete for electrical and other fences.   (do.)
  •   Carbon.
  •   Charcoal.
  •    Fertilizer.
  •    Many Vegetable tunnels - the material to cover the tunnels also.
  •    Energy efficient stoves plus fuel produced from dove coal.
  •    50 Mega Watt electricity plus masses of distilled water - cost USA 150 million.

    To be established:

    PHÀM - PHÁM = ABUNDANCE FOUNDATION.

    in RSA, NAMIBIA and BOTSWANA and New Zealand and where ever in the world.

    OBJECTIVES:

  • To support missionaries with emergency and other need.
  • To raise funds to pay the EIA (Environmental Impact Assessment) done for Bush Energy
           in 2005 - amount of 110,000 Pula by Prof. Jem Perkins of Gaborone.
  •  To raise R 100,000 to pay the man with the IP (intellectual property) to make it available
            to start implementing the joint venture between BUSH ENERGY Pty Ltd. (2007 C.O. 4009 -
            to be activated.) and aierGROUP BOTSWANA (to be eatablished) and WUNDA CARBON.
  •  To start utilising bio-mass produced from encroaching bush abundantly available in RSA
            Botswana and Namibia to produce:
  •   Cattle Feed Browzer pellets.
  •   Train sleepers - market 30,000 + per month.     (Business Plan available.)
  •   Poles - 2.8 m to be planted and filled with concrete for electrical and other fences.   (do.)
  •   Carbon.
  •   Charcoal.
  •    Fertilizer.
  •    Many Vegetable tunnels - the material to cover the tunnels also.
  •    Energy efficient stoves plus fuel produced from dove coal.
  •    50 Mega Watt electricity plus masses of distilled water - cost USA 150 million.
  •    We trust God our Father for USA $ 300 - to start with.

All this to make God's Kingdom visible so that our Father can be glorified.

We launch it today 20 August in Gaborone at CUPPUCCINOS - Airport Junction.

You are welcome 14h00 for 15h00 with any question or to commit your self and to plan the way forward.

You see I have no admin skills - can't spell Cuppuccinos. that's why I need you.

Gabriel Joubert  +267 73 696 737  or 713 698 57 Xanagas@gmail.com

All this to make God's Kingdom visible so that our Father can be glorified.

We launch it today 20 August in Gaborone at CUPPUCCINOS - Airport Junction.

You are welcome 14h00 for 15h00 with any question or to commit your self and to plan the way forward.

You see I have no admin skills - can't spell Cuppuccinos. that's why I need you.

Gabriel Joubert  +267 73 696 737  or 713 698 57 Xanagas@gmail.com


Virus-free. www.avast.com

Saturday, 19 August 2017

S OS Dina en Gideon - akkommodasie.



Ek weet jy wag vir die volgende aflewering - ons onderbreek eers die nuus met 'n nood berig vanaf Henda::-)

Aan alle vriende en familie

 

Om mee te begin, baie dankie aan almal wat so wonderbaarlik bygedra het deur al die jare, en die meer onlangse krisis waardeur ons familie gaan.

Elke bydrae word opreg waardeer.

 

Meeste van julle weet dat my ma en broer op kort kennisgewing moes uit en dat hulle intussen naby Hekpoort by 'n chalet blyplek gekry het. Baie dankie aan almal wat met daardie "trek" en die koste aan blyplek vir 3 weke gehelp het. Sonder dit sou ons werklik deur nog 'n erger krisis gegaan het.

 

So dankbaar soos ons is, is die omstandighede tans egter glad nie geskik nie, die grootste probleem is die afstand van Pretoria en dus die hospitaal, en ook die koste daaraan verbonde vir 'n volgende maand.

 

Ons het vir hulle tydelike plek gekry in 'n ruim een man tuinwoonstel in Pretoria Noord teen R4000 per maand, dit sal alle koste insluit vir 2 mense. Hulle kan volgende naweek soontoe trek, wat net voor die chemo is, so dit is ideaal.

 


Graag vra ek nou weereens vir ondersteuning in die vorm van bydraes tot die huurgeld, vir die 2 maande wat my ma nog in Suid Afrika is.
  • Indien enige iemand ook dalk weet van enige soortgelyke blyplek nader aan Steve Bikho, laat weet ons asseblief. Dit sal vervoer baie makliker maak.

Baie dankie nogmaals!

 

Groete

Henda van Staden


Virus-free. www.avast.com

S OS Dina en Gideon - akkommodasie.


Ek weet jy wag vir die volgende aflewering - ons onderbreek eers die nuus met 'n nood berig vanaf Henda::-)

Aan alle vriende en familie

 

Om mee te begin, baie dankie aan almal wat so wonderbaarlik bygedra het deur al die jare, en die meer onlangse krisis waardeur ons familie gaan.

Elke bydrae word opreg waardeer.

 

Meeste van julle weet dat my ma en broer op kort kennisgewing moes uit en dat hulle intussen naby Hekpoort by 'n chalet blyplek gekry het. Baie dankie aan almal wat met daardie "trek" en die koste aan blyplek vir 3 weke gehelp het. Sonder dit sou ons werklik deur nog 'n erger krisis gegaan het.

 

So dankbaar soos ons is, is die omstandighede tans egter glad nie geskik nie, die grootste probleem is die afstand van Pretoria en dus die hospitaal, en ook die koste daaraan verbonde vir 'n volgende maand.

 

Ons het vir hulle tydelike plek gekry in 'n ruim een man tuinwoonstel in Pretoria Noord teen R4000 per maand, dit sal alle koste insluit vir 2 mense. Hulle kan volgende naweek soontoe trek, wat net voor die chemo is, so dit is ideaal.

 


Graag vra ek nou weereens vir ondersteuning in die vorm van bydraes tot die huurgeld, vir die 2 maande wat my ma nog in Suid Afrika is.
  • Indien enige iemand ook dalk weet van enige soortgelyke blyplek nader aan Steve Bikho, laat weet ons asseblief. Dit sal vervoer baie makliker maak.

Baie dankie nogmaals!

 

Groete

Henda van Staden


Virus-free. www.avast.com

Friday, 18 August 2017

...ek glo. Maar ek is honger.... Ek wag vir 'n man - jy is die man....


27 jaar gelede het 'n Boesman Xhari vir my gesê: " Moruti ek glo.  Maar ek is honger." 

26 jaar gelede het ek en Dina 'n vee pos besoek.  Ek het met 'n man gepraat.  Ek kan my woorde nie onthou nie.

    Ons het nog ons roostertjie daar vergeet.

Na Xhari se woorde het ek begin wag op God vir 'n plan en ook 'n plan om 'n plan te maak met die krisis van oorbeweiding rondom 'n vee pos se boorgat en die krisis van bos indringing.

God het 'n plan gegee.

2 dae gelede het ek weer dieselfde vee pos besoek - die 1 ste keer na 26 jaar.

Daar was baie gras.

Een Herero man het voor sy huisie gesit.

"Waar is God?"  vra ek hom.  Hy praat Afrikaans.

"God is in my."  Gewoonlik wys hulle boontoe hemel toe - weet nie.       "O. Wonderlik."      Antwoord ek.

Na nog 'n paar woorde vertel ek hom toe van die plan.

Hy antwoord.

"Moruti, baie mense kom hier.   Hulle wil die water hê.   Ek antwoord altyd:  "Nee.  Ek wag vir 'n man - jy is die man."

"Hierdie is 'n goeie plan."

Hy het geen beeste nie.   2 manne met 40 beeste koop water by hom.  Sy seun op die myn stuur vir hom geld.

Hier moet ek meer agtergrond gee.  Ek was besig om te soek na 'n veepos wat net aan een mens behoort.  Jy kan nie 'n kontrak met 12 plus mense sluit nie - ek was / is in die geloof besig om die tafel gereed te kry vir die projek - al het ons geen fondse nie.  Onthou die droom.....

'n Teoloog - broer, het my gevra om nie weer oor die projek te praat nie, ek verwar mense, wag tot die fondse gereed is.

David Wilkerson bied praat / leer oor VISION of a leader.   Hoe weet jy of 'n plan / visie God se plan is?

Is dit uit PRAYER gebore?  Het jy PEACE daar oor.    Gaan dit oor PEOPLE?    Het jy 'n spesifieke PLAN?    Het jy PERMISSION van die owerhede?   Het jy PASSION oor die plan - is dit al waaroor jy kan praat?   Nr 7 het ek nou vergeet.

Sy woorde was: "As al 7 ligte groen is, hardloop in die straat en vra geld om die ding te doen. Dis God se plan.   Availability of money is NOT 1 of the lights."

Tot net nou......





Virus-free. www.avast.com

Xanagas Droom. Gawi Gabriel Joubert. Botswana.


Ek gaan vandag so een of 2 keer by jou kom kuier - per epos - jy sal later vandag beter verstaan hoekom.

Ek het 2 nagte terug gedroom - en ek ONTHOU dit - gewoonlik onthou ek nie.

Ek en 'n man het op 'n geboude sement dam wal gesit.  Dis 'n BAIE groot dam.   Die water was stil.

Die man het ingespring en dadelik - soos normaal weg na die oppervlak gekom en normaalweg geswem.

Ek het toe ingeduik en het net bly duik - te heerlik net die water beleef.   Soos 'n vis die water gedrink, beleef net bliss.  Dis nog helder.  Ervaar dit nou nog - wanneer ek daaraan dink.

Toe vind ek myself waar ek rustig werk, ry cattle post toe, en......

BLESSINGS!!

Virus-free. www.avast.com

HY IS. HE IS.

       

            GOD IS.         xanagas@gmail.com


Virus-free. www.avast.com

Thursday, 10 August 2017

Die briefie fokus op gebed vir Gideon ........Dina hulle skuif na Litte Swift Chalets....


Die briefie fokus op gebed vir Gideon en wat met hulle gebeur.      Dina hulle het kennis gekry om die huis onmiddellik te ontruim want die bank wil dit opveil.   Dina was natuurlik baie geskok - maar MINUTE later was 'n kombi met 7 pare hande by die hek om te help met opruim, pak en vervoer na Friend of Christ en vandag skuif hulle na Litte Swift Chalets - all expences paid vir 21 dae.  Bel Johan by 0713490422 as jy wil bespreek om ook weg te breek soontoe - dis net ander kant Hartbeespoort dam.   Dina se nr  076 034 6286.      Nou oor na die gebed deel:
Be comfortable and fight the good prayer fight. We need serious battle weapons so gird yourself in the Spirit and pray.
God bless you richly.
I (Gawi) was praying the whole morning.  Could not work.   THANK YOU.  I KNOW IT IS NOT EASY FOR YOU.

Then I received this email fom Johan - a friend send it to him:
'n Vriendin se gebed vir Dehon . . .     Van gister af loop ek met Dehon (ek dink dit is wat jy gesê het sy naam is). As ek na hom kyk sien ek net n geweldige groot lig.     Ek raak stil en sien n hopie patetiese mens toegevou in n doek en die gedagte gaan deur my hy lyk melaats.     Dan ervaar ek in die hopie op die grond n ongekende krag en vors (die trane rol nou oor my wange). So groot is die krag dat dit die grond om die hopie laat druis. Ek sien hoe n figuur uit die hopie op die grond druis en vrykom. Soos as jy jou asem uitgeblaas en gehou het en skielik hierdie vars lug inasem.     Saam met sy opstanding sien ek hoe dooie bene wat om hom begrawe was opstaan en deur die droee dorre aarde breek. En soos Esegiël se dooie bene lewe kry. Ek voel hoe Hy vir hom skare van lewende gees tot stand bring om hom. Ek ervaar die lig en lug soos n vars oggend briesie mooi en skoon. Die dooie lewende bene en hierdie groot vors kom bymekaar en is een groot vors. Dit beweeg oor die aarde en oral waar dit beweeg staan dooie bene op en waar daar eens net dorre aarde en geen lewe was begin lewe oral uitkom.  (Ek voel dis asof die dood van die vlees die voedingstof geword het vir die nuwe lewe)     Dis asof die dooie bene se uitkom uit die aarde en die lewe wat daarin terug gesit word ALLES nuwe lewe gee. Die bedrukte, bedompigheid en stowwerigheid word alles vervang deur hierdie wonderlike varsheid en skoonheid. Ek besef dis Dehon!  Dis Hy wat beweeg. Ek ervaar soveel vreugde omdat dit Dehon is. Soveel sagtheid en liefde.     Ek sien die blomme op die veld, dit ruik so lekker. Die reuk van dood is vervang met die sagte reuk van liefde en lewe.     Skielik sien ek hy kyk na my en ek ervaar n geweldige onversagdigde honger in hom. Sy teenwoordigheid is unsettling sy oe soos twee lee damme. Ek vat hom aan die hand en trek n gordyn oop wat voor hom is. Hy sien die wêreld, Sy wêreld Sy ware self. Ek sien hoe die skille van melaatsheid van hom af val. Sy wese raak vol, sy hele gelaat begin blink en skyn en n ongelooflike sagtheid ontvou binne Hom en begin uit hom straal.     Die beeld voor ons begin ontvou. Maar ek kyk en sien dat Deon hom totaal vereenselwig het met dit wat hy voor hom sien en hy begin doelbewus skep en die beweging vorentoe bepaal.     (My foon het gelui en terwyl ek op die foon gepraat het, het ek ervaar dat Dehon nie gesteur wou word nie, dis asof dit wat hy create het, privaat is.)    Ek sien hom staan. Hy kyk na my vol liefde en lyk soos n opgewonde seuntjie.      Ek kry n ervaring van dis volbring.       Hier's Dehon se antwoord:    "Die onsigbare GOD het n gift vir my. I accept."    … wat ek net so vir L...... gestuur het waarop sy antwoord:    "Dehon, YOU are the gift!  Thank you!"    … wat ek weer vir Dehon aangestuur het.    Ons gaan haal DV vir Dina en Dehon môre (vandag Don 10 Aug) waarna hulle vir 21 dae in een van Little Swift se chalets bly . . . all expenses paid.    Ons kan net sê AMEN en GLORY!!   

Virus-free. www.avast.com

Thursday, 3 August 2017

Dina verjaar more 4 Augustus........Lucit Restaurant - 217 Soutpansberg weg - heropen sy deure op 5 Augustus

 

Alles - ALLES - werk mee ten goede vir hulle wie God lief het....   Wanneer - nie as - wanneer Gideon genees is - het hy sommer werk ook - help met bestuur van die Restaurant.   Dina hark en werk in die tuin en....en....kook vir Gideon en verpleeg en versorg.

  •   Dina verjaar more 4 Augustus.    Ons sal dit wel een of ander tyd saam vier.   Haar sel nr 076 034 6286. 
  •    Een of 2 het gesukkel met Dina se bank tak kode - hier is dit meer volledig.   Standard Bank. DC Joubert tak kode 051001 rek nr 10083816990   DANKIE!!
  • Sommige vra of ek nie daar wil wees nie.  Nee.  Ek is hier in Vrede en Vreugde.  Die werk gaan voort.  Daar is mos nie afstand en tyd by God nie.  Hy Sorg en Genees.
  • Gaan kuier sommer daar:

Lucit Restaurant - 217 Soutpansberg weg - heropen sy deure op 5 Augustus

 

Jy kies vir jou n totaal van sewe van ons

self gemaakte worse

en/of super beleë rump steak in een van ons marinades

en/of  sosaties in een van ons souse

Braai dit self in n spesiale rooster op n vuur

 

Help jouself dan met ons lekker by kosse.

Vir die toekoms beplan ons die volgende:

* Optredes deur musikante, skilders, akteurs, sprekers, digters, ens.

 

* n gesonde, lekker maaltyd van die dag wat jy hier kan eet

 

*of jy kan dit met ons spesiale android app bestel en optel by ons inry venster in Belrene straat.

https://www.lucit.co.za/


Virus-free. www.avast.com