- So stil-stil is hier besig om iets baie Wonderliks te gebeur. New Xanagas - lees Boesmans - is besig om uit te reik na Xanagas Laerskool Koshuis. (Dis nou waar ons bly.) Vanaand is die 2de keer dat 'n span van New Xanagas ons besoek. Wat dit nog meer besonders maak is dat Adah, 'n Herero vroutjie ook saam kom. Die kinders geniet dit geweldig, hulle hoor die evangelie in hul eie taal en leer nuwe liedjies en dis sommer net 'n fees. Toe hulle hoor dat die span kom het hulle sommer die kerk begin skoon maak - 30 jaar se spinnerakke is verwyder - nogal simbolies - indien jy die laaste puntjie verstaan.:-) TwoBob het 'n 2de handse Hilux bakkie gekoop met 'n kappie. Dankie dat jy water na my toe laat vloei - dat dit verander in petrol en kos vir die span. GLORY !!
- Dina kom Woensdag terug. Henda het genoeg herstel. Dankie Vader.
- Sommige van julle het nie die link gekry om die langste Boesman in die wêreld te sien oefen nie:-): https://www.youtube.com/watch?v=NlaMRLjXx7E
- 'n Snaakse ding is besig om te gebeur - ek word jonger - seker om die laaste punt te implementeer.
- Ek het 30 jaar gewonder hoe die boodskap gaan klink - dit klink so: "Die projek gaan begin - 1ste in JHB, dan in Gaborone en dan in Xanagas. GLORY!!" WhatsUp +27721580587 As jy wil.
FNB Lynnwood tak 252045 rek nr: 620 318 253 86 Standard Bank. Gobabis tak 082072 Rek nr 143 356 488 GS Joubert
Xanagas@gmail.com + 26773696737 of WhatsUp 0721 580 587 Gawi Gabriel.
As God Sy asem ophou - sterf alle lewe. Job 34 : 15
Xanagas@gmail.com + 26773696737 of WhatsUp 0721 580 587 Gawi Gabriel.
As God Sy asem ophou - sterf alle lewe. Job 34 : 15

