Ek gaan vandag so een of 2 keer by jou kom kuier - per epos - jy sal later vandag beter verstaan hoekom.
Ek het 2 nagte terug gedroom - en ek ONTHOU dit - gewoonlik onthou ek nie.
Ek en 'n man het op 'n geboude sement dam wal gesit. Dis 'n BAIE groot dam. Die water was stil.
Die man het ingespring en dadelik - soos normaal weg na die oppervlak gekom en normaalweg geswem.
Ek het toe ingeduik en het net bly duik - te heerlik net die water beleef. Soos 'n vis die water gedrink, beleef net bliss. Dis nog helder. Ervaar dit nou nog - wanneer ek daaraan dink.
Toe vind ek myself waar ek rustig werk, ry cattle post toe, en......
BLESSINGS!!