- Jy het gebid. God antwoord. My linker oog se visie - met nuwe lense = 20/20. Ek lees die heel onderste lyntjie - GLORY !! My regter oog is baie beter.
- My PSA telling is PERFEK - volgens die dokter. GLORY !!!
- Daar was 'n maand terug een Pula in die Gantsi FNB dammetjie - nou
Kom ons fokus nou op jou.
Wat is jou probleem of uitdaging? Dink dit hier......................................... ................................
Nou het ek vir jou goeie nuus. Ek en jy het net een probleem. "Call into existence that which is not." Rom 4 vers 17 Roep tot stand dit wat nie daar is nie (My vertaling.) My en jou grootste uitdaging is om elke oomblik te WEET - God is hier - NOU. Hy sorg. Hy genees. Hy is alles. Sy wil is die vervulling van al jou en my behoeftes. Soek eers....... en AL hierdie dinge sal gee word...... - dit wat daar bo op die stippel lyn staan ook. "Call into existence -That (HIM) which is not" Ons Vader se wil is dat ons meer bewus moet wees van Sy Teenwoordigheid in en om ons. WEET Hy is hier .....die ondervinding (gevoel) sal later volg - Vreugde is altyd daar. Verstaan my mooi. Hy is. Maar as ek of die Boesman of jy nie WEET Hy is nie.... dan help dit niks nie. Dis soos die mens wat sy hele lewe op 'n box sit en bedel - en as hy dood is dan word 'n skat in die kas gevind.
Ek gaan met jou deel wat daar op my stippel lyn staan ....Verbeterde KOMMUNIKASIE ...... veral met die First Lady of Xanagas......na 50 jaar saam, weet sy wat ek dink.....verstaan jy my uitdaging? Dan sal ek kan doen met 300 miljoen! Vir die projek - op U tyd.
FNB Lynnwood tak 252045 rek nr: 620 318 253 86 GS Joubert
Standard Bank. Gobabis tak 082072 Rek nr 143 356 488 GS Joubert.
| Virus-free. www.avast.com |