- Dina en Gideon bly nou in Pta Noord. Ek gaan sommer Gideon se rooi taal gebruik: DEAR FRIENDS - UPDATE.
My Oncology doctor says my bone marrow/immune system is still too weak for chemotherapy. She has experience with patients like me that even with a low chemo dose, we become extremely ill. So I am taking high doses of steriods and and and. I shall see her 20 September again and have a radiotherapy/radiation booking for 3 October. So, hanging in there. Dankie Vader. U weet en Genees.
- My 1.2 m km bakkie is op die oomblik in die hospitaal in Gobabis - olie lek wat koppelaar plaat laat gly en amper swaarder op olie laat maak as op petrol:-) - Dankie Vader vir omtrent 4000 Nam Dollars of Rand om probleem op te los. Ek sit in SPAR en skryf.
- Krisis / Ramp. Ek het my Leatherman Surge verloor....... Gaan nou 'n parraslagter koop.....met 'n tang en skêr ....?
- Ons het Sondag 'n Eland potjie na kerk in New Xanagas gehad - omtrent 150 kinders + groot mense. Heerlik !!.
- Jy wonder seker hoeveel water ingestroom het vir die PHÀM - PHÁM FOUNDATION. Die ronde bedrag van NUL. GOD IS.
FNB Lynnwood tak 252045 rek nr: 620 318 253 86 Standard Bank. Gobabis tak 082072 Rek nr 143 356 488 GS Joubert

Dankie Vader vir wolke, water en reën en son skyn - op U tyd. / Let there be rain and there was rain.