Thursday, 22 December 2016

Dankie dat jy REPLY en iets skryf !!

DANKIE !!!!!
Dankie Vader.
Dankie Vader......
Dankie Vader ek is.
Dankie Vader vir kos.
Dankie Vader vir Lewe.

Dankie Vader vir klere.
Dankie Vader vir gebed.

Dankie Vader vir vriende.

Dankie Vader vir son skyn.

Dankie Vader vir 'n lap top.

Dankie Vader vir gesondheid.
Dankie Vader dat ek kan sien.
Dankie Vader dat ek kan loop.
Dankie Vader vir 'n groente tuin.
Dankie Vader vir mense met 'n visie.
Dankie Vader vir Xanagas se koshuis.
Dankie Vader vir Boesman wie U lief het.
Dankie Vader vir kinders wat pragtig sing.
Dankie Vader dat U vir ons sorg soos vir die voëltjies.
Dankie Vader dat Dina niks gebreek het toe sy in die tuin geval het nie.
Dankie Vader vir hierdie strategiese plek wat U deur U Gees gevestig het.
Dankie Vader - Jesus is gebore om die sonde van die wêreld weg te neem.

Xanagas@gmail.com     + 267 73 696 737   Gawi   Gabriel.

​Dankie Vader vir wolke, water en reën.  /  Let there be rain and there was rain. 

Thank You Father for clouds, rain and water.        In the Name of Jesus Christ.

Virus-free. www.avast.com

Friday, 9 December 2016

Where ... and How to Look.

Guilt and sorrow look back,  Fear and worry look around,  Pessimism looks down,  But hope looks forwards,  and wisdom looks up!    Live simply,  Love generously,  Care deeply,  Speak kindly, and  Trust always,   Our Creator's love for all.          

Virus-free. www.avast.com

Thursday, 24 November 2016

....meer as 200 sendelinge (tjies) uitgestuur...... RSA se beste uitvoer produk .... Dina en ekwas die 21 ste 46 jaar getroud.

    Dink net - gisteraand met die laaste Woensdag aand byeenkoms is meer as 200 sendelinge (tjies) uitgestuur.  Ja, hulle is kinders - maar die WOORD in hulle hart en hand het dieselfde Krag as wat enige ander opgeleide sendeling het.  Hulle is eintlik beter - hulle praat die taal en kom by huise uit wat soms nooit die Goeie Nuus hoor nie.    Dankie dat jy saam vir hulle bid.

    RSA se beste uitvoer produk - ek heg 'n voorbeeld aan van dit wat elke kind in sy hand het.  GRATIS  - baie tonne papier elke maand.     Na BAIE lande amper 300 - as ek reg is - amper 600 tale.   All Nation Gospel Publishers in Pretoria  http://www.angp.org/material/   Kontak hulle as jy weer na enige land gaan en vat saad saam om te saai.     God se Woord kom nie leeg terug nie.     Hy openbaar homself en bring elke traktaatjie op die regte plek uit.     Jy / hy / dit sal die regte persoon - op die regte tyd - op die regte plek ontmoet - want ons Leef in Hom en Beweeg in Hom en is in Hom - baie weet dit nie - ons moet hulle dit vertel.     Jy beleef Hom en ek weet jy weet. 
                         
    Die First Lady of Xanagas en ek was die 21 ste 46 jaar getroud.   Ons / ek is in 'n interessante fase - dis nie net die minder petrol geld wat my dwing om meer by die huis te wees nie.   Dina is broos na die been breuk - kan nie meer die wêreld verskuif soos altyd nie.   Dankie Vader vir Wysheid.

    Niemand gaan saam om die laaste deel van die Okwa roete uit te meet en te merk nie.   'n Paar wil maar verlof en.....     Dis alles reg.   Ek is nooit alleen nie.

     Dit het nou lekker begin reën.   GLORY !!

BLESSINGS vir jou !!      In Christus.    Onthou - ons Leef in Hom en beweeg en is altyd in Hom.
Dina       00 267 736 803 51           http://xanagasbotswana.blogspot.co.za/p/blog-page_17.html
Gawi sel:    + 267 713 698 57    of      + 267 736 967 37     of      0721 580 587

FNB Lynnwood tak   252045     rek nr:    620 318 253 86      GS Joubert      

Standard Bank. Gobabis tak    082072    Rek nr    143 356 488     GS Joubert.

Xanagas@gmail.com     + 267 73 696 737   Gawi   Gabriel.

​Dankie Vader vir reën en water. / Let there be rain and there was rain.   Thank You Father for rain and water.