Ek wou vir Sakkie antw - toe antw ek sommer vir jou ook. :-)Hoe gaan dit met Gideon Gawi?
Hy het ons voorgegaan en my gegroet.
"Ek is OK Pa. I am fine."
Glimlaggend.
Sy taak is afgehandel. Ek begin nou ry. Met Dina se bakkie. Om haar en Gideon se as terug te bring. Sal dit by die Royal se boom strooi.
'n Dr het gister vir Dina gevra: "Weet jy nie jou seun het brein kanker nie.?"
Gideon het my 2 goed geleer. Oor gay ness en TRINITY. Wanneer jy 18 minute het. Lees hier onder asseblief.
Dis die 2 de ding wat hy vir my geleer het. Hy was gestuur. Gideon was my kollega - vriend en seun.
15 minute nadat hy sy asem uitgeblaas het. Het hy my glimlaggend kom groet in Gantsi se hotel se tuin waar ek stil was met God. "Ek s OK Pa. Ek is fine."
Die teenwoordigheid van God was oorweldigend. Ek kon amper nie asem kry nie. Soos Jakob in Gen 28 gesĂȘ het "This is an awesome place."
https://www.ucg.org/bible-study-tools/booklets/is-god-a-trinity/the-surprising-origins-of-the-trinity-doctrine