Ons Vader is darem Wonderlik!
Ek stuur heel wat briefies uit en vra hulp vir Henda.
Ek weet jy wil - maar is vas op die oomblik - maar jy vra ook en....
Ons Vader Voorsien. Nie 10 mense nie.
- NET EEN reageer. Is dit nie WONDER - lik nie. Dankie Pieter.
- Dina is terug. Almal is Dankbaar.
- Ek ry Saterdag RSA toe. Moet Blessing se boorgat pomp vat - onder waarborg. Dankbaar.
- en 1 Mei draf ek 'n marathon in Pta. Net vir die lekker.
- Moet tandarts toe.
- en 2 Mei vlieg ek George toe om vir my Ma te kuier. Dankie Vader vir die kaartjie - net R1200 - retoer.
- Opstanding Sondag het 'n Boesman vroutjie - Naledi, beteken ster - in New Xanagas met passie en trane 'n boodskap gebring wat my laat besef het .... hulle begin die bal vat. Dankbaar.
- Dankie Vader - U weet.... en sorg.
Xanagas@gmail.com + 26773696737 of 0721 580 587 Gawi Gabriel.
"I will step back and let Him lead the way." In Christus.




