Friday, 18 January 2019

Debiet Kaart vir Afrika - om jou en Marius te bless....


More,

Sekerlik Gawi is dit nie so maklik nie, het jy die organisasie laat ondersoek?


Ek verstaan dat mens skepties is.   Dis beslis NIE 'n scam nie.  Mense gebruik die kaart al.

Daar vloei al water in hul kaart rekening.

Ek wil jou asb 'n guns vra - wanneer jy registreer - gebruik MARIUS VAN-ZYL  ID 410515601  Cell +26775884659  Member nr 9188


Dan Bless ons hom.   Hy en sy vrou en 3 engel kinders het verlede naweek - in 42 grade C - in 'n skadunet tent gebly en met groot Vrede en Vreugde die Evangelie verkondig.   Met sy geskiedenis van drank misbruik en val en opstaan - verstaan die Boesmans hom - identifiseer met hom en die kerk in New Xanagas is besig om te HER LEWE.  Marius praat 7 tale en is een van die beste tolke.  Hier is sy epos adres as jy hom wou aanmoedig    mvanzylecg@gmail.com

Dankie vir jou ondersteuning.

Moet nie vrees nie

Jy is 'n pionier.

Laat weet as ek weer die vorm moet stuur. 

SterkteXanagas@gmail.com    + 26773696737  of  0721 580 587   Gawi   Gabriel.

Christus het gekom dat ons Lewe en oorvloed kan beleef - die dief steel en beseer en maak dood en arm  Joh 10 vers 10 

 

Virus-free. www.avast.com

 

Thursday, 17 January 2019

Debiet Kaart vir Afrika - om jou te bless....


Een van die persone wie ek moes ontmoet tydens Jaco se gedenkdiens was Gideon Lucit.

Hy het my op die spoor gesit van 'n nuwe debiet kaart vir Afrika wat die potensiaal het om jou en my se finansiële posisie aansienlik te verbeter.

Kyk asseblief hierdie YouTube by     https://www.youtube.com/watch?v=Yqh6dKD8oEI    of Google IntelliMali kerChing  as dit nie werk nie.

Ek heg die aansoekvorm aan.  Indien jy wil deel word van die netwerk voltooi asb die vorm - vul asb my besonderhede in by ENROLLERS gedeelte:  GABRIEL JOUBERT Member 7474    ID 4910205108083     Cell nr +27721580587    - betaal die R300 per EFT   in FNB rekening naam KerChing rek nr 62786892490 vul JOU ID as verwysing nr in en epos asb na info@ker-ching.co.za  Of WhatsUp 'n foto na 0740751114.      Vul jou naaste PostNet of jou adres in - kaart word gekoerier na jou.

Indien jy te besig is of jy is tevrede met dit wat ons Vader nou vir jou gee - forward dan sommer hierdie epos vir jou vriende.

Wag so 2 of 3 dae dan SMS hulle jou Member nr vir jou - vul nou jou inligting in die Enrollers gedeelte op die aansoekvorm en forward die inligting vir jou vriende, dan word jy en hulle en ek gebless:-)

Namibia mag probleme hê met die 4 vlakke - ons is nog besig om uit te vind.

Jy kan my kontak by xanagas@gmail.com of WhatsUp by +27721580587

BLESSINGS!!

Xanagas@gmail.com    + 26773696737  of  0721 580 587   Gawi   Gabriel.


Christus het gekom dat ons Lewe en oorvloed kan beleef - die dief steel en beseer en maak dood en arm  Joh 10 vers 10 

Virus-free. www.avast.com

Wednesday, 9 January 2019

Dankie..... elkEEN.... Dina help Henda, haar sel is.... ek nou op whatsup....terub Bots toe...


    Dankie vir elkEEN se liefde en Troos.

Ek moet vanoggend my tande laat panelbeat.

Die bakkie draai so middel van die dag Botswana toe - verlang na my Boesman kinders.  .

Dina bly agter om Henda te help haar sel is 0662512822.

Jy het moontlik gesien dat ek nou ook opgegradeer is na whatsups en ek erf Jaco se tablet.

Dis hoekom niemand eers gereageer het oor die GoPro kamera nie - een broer in Whk het gevra wat dit is - Gideon se kamera kan ook gebruik word.

Die FNB dammetjie is amper leeg - ons Vader weet - moet nie worry nie:-) - die SB dam het genoeg petrol.

BLESSINGS!!                        http://xanagasbotswana.blogspot.co.za/p/blog-page_17.html

Xanagas@gmail.com    + 26773696737  of  0721 580 587   Gawi   Gabriel.


  Ons Leef in Hom, beweeg ry, slaap, in Hom en is in Hom.  Hand 17:2       Hy sorg, soos vir die voëltjies.

Virus-free. www.avast.com

Monday, 7 January 2019

"Wat nou."........GoPro kamera?


Vrydag se boodskap was:    Moet nie vra.    "Wat as...."   Vra wel:     "Wat nou."

Elke 40 sekondes pleeg iemand iewers ... 'n daad wat wat baie mense en h/self baie seer maak.

Ek hoor dat die langste Boesman in die wêreld ook Sy Lig moet laat skyn op YouTube.:-)

  •  Dink net:  YOUTUBE.    SUICIDE?      DON'T !!!!!      YOUR FATHER LOVES YOU.....
  •  Het jy opgegradeer met jou GoPro kamera?  Wat vra jy vir die oue?

Dankie vir elkeen se boodskap.   Sal graag met elkeen wou kuier en wees.

Dankie vir die gedenkdiens Vrydag.  Die Liefde was oorweldigend.

Ons probeer om Woensdag te begin terug ry.

Christus LEEF.   In jou.

BLESSINGS!!                        http://xanagasbotswana.blogspot.co.za/p/blog-page_17.html

Xanagas@gmail.com    + 26773696737  of  0721 580 587   Gawi   Gabriel.


  Ons Leef in Hom, beweeg ry, slaap, in Hom en is in Hom.        Hand 17:28



Avast logo

This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
www.avast.com


Thursday, 3 January 2019

Ja dit het gebeur.,,Ons kleinseun, Jaco, .......

Ja dit het gebeur.

Ons kleinseun, Jaco, het besluit - genoeg is genoeg.

Ons weet.  Alles wat gebeur het 'n doel.

Die gedenkdiens is Vrydag 4 Januarie om 14h30 te Doxa Deo Moot Kampus,

1245 Ben Swart str, Moregloed.

Welkom as jy naby is of bel my by 0721580587 as jy oor die naweek wil koffie drink - iewers.

Ons ry in volgende week terug.

Xanagas@gmail.com    0721 580 587   Gawi   Gabriel.


Christus is die Opstanding en die Lewe.


Virus-free. www.avast.com