- Ons het nou begin met Daniël 1:17 se 2 groot Woorde - Wysheid en Verstaan - die kinders sukkel akademies. Hulle bid dit saggies in die klas. "Dankie Vader vir die gift of Wisdom and Understanding."
- Ek het 'n bloed en speeksel toets vir TB laat doen. Negatief. Dankie Vader vir U Beskerming.
- Nadat Dina Gideon se goed van Cullinan af Pta toe getrek het, kon sy huis toe kom - net betyds om haar dans kindertjies af te rig vir Afrika Jeug Dag viering. Daarna het een van die onderwysers vir haar 'n sms gestuur: "Thank you Dinah, our events can never be meaningful without you. You are our God sent mother!"
- Gideon moes Maandag met chemo begin het. Hy het na 'n maand se selfstudie wyslik teen dit besluit en sy dokter gaan inlig dat hy eers cannabis-olie wil gebruik. Bid asseblief dat hy vir die gratis twee maande program waarvoor hy aansoek gedoen het gekeur word. Hy eet skoonma-se-tong se wortel ook - het geen pyn meer. Dankie Vader vir Volkome Genesing. Amen.
- Ek wil met Dankie sê in jou oor fluister dat indien jy met Vrede En Vreugde gelei word om water te wil laat vloei na onderste dammetjie - dan het jy reg gehoor. Die mediese donateurs het van 5 na 2 verminder. Jare lange vriende tree af, stroompie droog op - nogtans jubel ons saam met Habakuk - al is die kraal leeg. Dankie Vader dat ons nie skuld het nie en .... "Dankie - U sorg vir my broer en suster wat hier lees en vir ons. In Christus - met al Sy BLESSINGS!!"
FNB Lynnwood tak 252045 rek nr: 620 318 253 86 Standard Bank. Gobabis tak 082072 Rek nr 143 356 488 GS Joubert

Dankie Vader vir wolke, water en reën en son skyn. / Let there be rain and there was rain.