Okwa River Valley



The Mapping of the Okwa River Valley

OKWA RIVER VALLEY - Western Botswana. 
 

Adventure 4x4 and 2x4 and Motor Bike and Mountain Bike with Echo Community Camping.

You are welcome to join us when we mark out the route from New Xanagas to the Kang - Gantsi Trans Kalahari Highway.

Please contact me immediately at xanagas@gmail.com

It will happen end October or beginning November 2016.

You must be prepared to camp.

We only need a Tracks for Africa GPS, 200 metal fence poles and reflector tape and old tyres.

You can give a donation if you wish.

BLESSINGS!!    
Gabriel. 

Gesoek: Iemand wat Tracks For Africa kan werk - ons wil die Okwa Rivier Vallei - antieke rivier wat binneland toe vloei karteer - met yster pale en reflector tape elke 10 of 20 km en meer waar spoor deur veeposte verlore gaan.  

  Ons wil by New Xanagas begin Ooste toe - tot by die Kang - Gantsi pad.   Ons sal kamp plekke met water ook identifiseer.     Dan sluit ons die roete oop vir motor fiets ryers,   4x4 en 2x4 voertuie en selfs berg fiets ryers.    Is dit jy?  Kontak my dadelik asb.
     Ons moet dit begin of einde Oktober doen - wanneer pas jou die beste.  Later gaan jy bietjie warm kry - begin November kan ook werk.    Dis logies dat ons kamp.
  •      Dankie Vader vir brandstof en omtrent 200 yster pale wat ons halveer en kos natuurlik.
  •      Dankie Vader en Jan vir die twee donkie karre.  Kyk hier vir foto's: http://www.xanagasbotswana.blogspot.com/p/new-xanagas.html
  •      Dankie Vader vir die kos kokery vir oues en siekes wat begin het.   BLESS hulle.
Baie BLESSINGS vir jou !!               In Christus.  
         
Dina       00 267 736 803 51                      


Gawi sel:    + 267 713 698 57    of      + 267 736 967 37     of      0721 580 587