Dina het vanoggend vir Henda gebel en gevra dat sy moet reël dat Medical Resque vir Gideon moet hospitaal toe vat.
Hy is opgeneem in die kanker hospitaal (Ou Hendrik Verwoerd Hospitaal.)
Met my Ma gaan dit goed onder omstandighede - onveranderd.
Twee verpleegsters en my suster versorg haar om die beurt.
Ons Vader Weet.
Dankie my bakkie is uit die hospitaal.
Sy baas het weer begin draf - Dankbaar.
Dina se sel nr en ander nodige nommers. :-) 076 034 6286
Standard Bank DC Joubert Gezina tak kode 051001 rek nr 10083816990