Beleef saam met my en Xanagas se mense gisteraand se Woord:
Gen 28: 10-22 Jakob, (jy en ek) moeg geloop, alleen, slaap met 'n klip as kussing, hy sien engele en "I AM the Lord"... wakker.... "sekerlik, God is in die plek en ek het dit nie geweet nie"....noem dit Bethel huis van God.
1 Kor 3: 9 en 16 "Weet jy nie dat jy God se tempel is nie? ... en God se Gees woon in jou."
2 Kor 18-22 Al God se beloftes is JA in Christus. And so through him the "AMEN" is spoken by us to the glory of God. Ons bid saam in die presence of God and angels in Sy pragtige tempel en lig van genesing en reën en ..... Amen. Ek moet dit wat ek gesien het skilder - dis te groot woord - verf - jy sal dit sien :-)
- Dina was totaal moeg en lyfseer toe ek uit huis stap kerk toe, toe ek terug kom was sy 'n nuwe mens...
- Dankie Vader vir die vol kerk EN volwasse mans en vroue wie U gisteraand geroep het om U Woord te hoor.
- Dankie Vader vir dit wat U NOU by my broer en suster doen wat hier lees.
- Dankie Vader, Henda trek in 'n stil pypsteel erf huisie in, sy kry 'n histerektomie op 12 Maart, Dina gaan help.
- Dankie Vader, ek verstaan dit nie - maar ek word jonger....sweef soos 'n arend ... JA in Christus......
- Dankie Vader vir support vir Bandu Whatsup +26773105412 English:-) wat studeer vir kleuterskool onderwyseres.
- Dankie vir agterstallige polis water wat nou ingevloei het - sms het gekom terwyl die briefie getik is.
- Dankie vir oop deure in die skole.
BLESSINGS!! http://xanagasbotswana.blogspot.co.za/p/blog-page_17.html
FNB Lynnwood tak 252045 rek nr: 620 318 253 86 Standard Bank. Gobabis tak 082072 Rek nr 143 356 488 GS Joubert
Xanagas@gmail.com + 26773696737 of 0721 580 587 Gawi Gabriel.
"For no matter how many promises God has made, (365 - one for every day) they are all 'YES' in Christ." 2 Cor 1 :20
Xanagas@gmail.com + 26773696737 of 0721 580 587 Gawi Gabriel.
"For no matter how many promises God has made, (365 - one for every day) they are all 'YES' in Christ." 2 Cor 1 :20
