Friday, 27 January 2017

"Staan.......- jy het nou net voor ons huis........vroutjie.....wie ek besig was om te bel


     "Staan net waar jy is - jy het nou net voor ons huis verby geloop," was die vroutjie se woorde wie ek besig was om te bel om te hoor hoe en waar ek haar en haar man ontmoet.
Dit was Wonderlik om dit / Hom te ondervind.
   Ons gaan dit meer ondervind - want
- ons Leef in Hom en beweeg en is altyd in Hom.
      WEET dit.    Dis waar.      Ek weet jy kan ook getuig daarvan.
        Ek is in George.   Gaan goed met my ma Dankie.  Sy is 90 jaar oud. 
          Baie BLESSINGS vir jou in Christus. 
Dina       00 267 736 803 51           http://xanagasbotswana.blogspot.co.za/p/blog-page_17.html
Gawi sel:       0721 580 587

FNB Lynnwood tak   252045     rek nr:    620 318 253 86      GS Joubert      


Standard Bank. Gobabis tak    082072    Rek nr    143 356 488     GS Joubert
Xanagas@gmail.com     + 267 73 696 737   Gawi   Gabriel.


​Dankie Vader vir wolke, water en reën.  /  Let there be rain and there was rain. 

Thank You Father for clouds, rain and water.        In the Name of Jesus Christ.



Avast logo

This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
www.avast.com


Tuesday, 17 January 2017

Sy naam is Kiddo - dit beteken Happy. 'n Jong Herero man wat nie een dag ................


    Sy naam is Kiddo - dit beteken Happy.   'n Jong Herero man wat nie een dag in die skool was nie.   Hy woon op 'n vee pos.   Hy voel sensitief oor die feit dat hy nie kan lees nie.  Wil natuurlik nie die klein Gideon Tswana sak Bybeltjie hê nie.    Toe ek die AudiBible uit haal en hy hoor Jesus se woorde in sy eie taal - toe is dit 'n ander storie.  Hy het my omtrent gesmeek om dit vir hom te gee.   Ek dink nou aan die ou Boesman wat gesê het: "Dis die Here wat praat."     Ek sien uit daarna om hulle weer te besoek en te sien wat God ons Vader deur Sy Gees in hulle en die mense rondom hulle se lewens doen - hulle sit in die aand rondom die vuur en luister daarna.   Hier is 'n Boesman seuntjie wat al 'n hele hoofstuk in Nharo gememoriseer het.  GLORY!!
    Dankie dat jy my help om hier te bly en petrol in te gooi en......
BLESSINGS vir jou !!      In Christus.    Onthou - ons Leef in Hom en beweeg en is altyd in Hom.
Dina       00 267 736 803 51           http://xanagasbotswana.blogspot.co.za/p/blog-page_17.html
Gawi sel:    + 267 713 698 57       + 267 73 696 737    of      0721 580 587

FNB Lynnwood tak   252045     rek nr:    620 318 253 86      GS Joubert      

Standard Bank. Gobabis tak    082072    Rek nr    143 356 488     GS Joubert.

Sunday, 1 January 2017

BLESSINGS!!


Xanagas@gmail.com     + 267 73 696 737   Gawi   Gabriel.

http://www.xanagasbotswana.blogspot.com/p/new-xanagas.html


​Dankie Vader vir wolke, water en reën.  /  Let there be rain and there was rain. 

Thank You Father for clouds, rain and water.        In the Name of Jesus Christ.


Virus-free. www.avast.com