Wednesday, 20 September 2017

....borsel asseblief my hare... my Ma op pad na siekeboeg.....


"Ag Gawi, borsel asseblief my hare voor ek slaap," vra my Ma.

Ja - dinge gebeur vinnig.  Ek is by my Ma en Hetti, my suster, in George.

My Ma lyk goed.  Gesig blink.  Hare netjies.  Herken my.  Lees nog. Hou stiltetyd met haar boekies in die oggend.

2 verpleegsters heel dag by haar.

Sy kan nie loop nie.  Nr 1 in kateter.  Nr 2 word afgestof :-).

Dit kos Hettie en my ander suster Marietjie R10,000 hierdie maand.

Moenie worry nie - ek vra nie geld nie.  Net vir inligting.

Hetti het 2 weke gelede in die siekeboeg van Kraaibosch Aftree oord in George begin werk.

In die aand na werk - 19h30 moet sy my ma kom help, rustig maak dat sy kan slaap.

Ons 3 saam vertrou ons Vader - Wie Weet en vir die voëltjies en ons sorg - vir die R14,000 om haar na die sieke boeg waar Hettie werk te stuur.   Ek sal van my kant ook help - Gideon het nie meer versorging nodig nie.  GLORY !!

Hetti is dan heel dag daar wanneer sy werk en wanneer sy af is kan sy rus en haar batterye laai.

My Ma kan nog 'n tyd en 'n tyd en 'n halwe tyd leef - sy is sterk.

Hetti word 70 die jaar.

Om af te sluit - onthou - EK - is ons elk een se naam:  "Ek weet niks.  Alles wat ek uit my self doen - is niks."  Joh 5:14

Ek bring my self - soos 'n oop en leë houer (vessel) na God ons Vader - in ons - om vol gemaak te word. PUNT.

  Vra niks.  HY Weet.  HY Sorg.   HY IS. 

0721 580 587  Gabriel.  Soos in engels.

BLESSINGS !! in Christus.

 

 


Virus-free. www.avast.com

Friday, 15 September 2017

What is the elephant in this room, on planet earth...... reason for killing.....?


What is the elephant in this room, on planet earth - that is the single reason for MILLIONS of brothers killed by brothers - until today?

A law made nearly 2000 years ago by a false heathen church.

If you disobeyed that law you were excommunicated, branded as a heretic and killed.

See and read for your self:

https://za.pinterest.com/stanleymichalow/history-inquisition-catholic-church/

  • During the Crusades were thousands of brothers killed by brothers.   Children of Abraham.
  • Why did Hitler kill 6 million brothers and sisters?    Because he believed this lie law.  He wanted to kill the Jews because: "They killed God."
  • Why are Christians killed today by brothers? Because of this law.  
  •  YES.    The church in general believe this law until today - ask your pastor.
  •  They call it the doctrine of TRINITY.
  •  Please read for your self how did this law came into existence:
  • https://www.ucg.org/bible-study-tools/booklets/is-god-a-trinity/the-surprising-origins-of-the-trinity-doctrine

After 7 years of study - I was forced to sign that I believe that this law is true.

Today 15 September 2017, i GABRIEL STEPHANUS JOUBERT confess my sin of believing this lie.

Thank you Jesus Christ - lamb of God who took away the sin of the world - yes yours also.

Martin Luther nailed his 95 theses of faith on 31 October 1517      Please read:   http://www.history.com/this-day-in-history/martin-luther-posts-95-theses

It was the start of all the Protestant churches of today - but the majority of them still believe the doctrine of TRINITY.

Today - exactly 500 years after 1517. I nail this email on the door of your temple - yes you are the temple of God - son of God - like Jesus our oldest brother - who showed us the Way - who became 100% CHRIST - the LOGOS - the Word - who created heaven and earth - ELOHIM in Gen 1 verse 1 and in Psalm 82 verse 6  we understand it. 

I am constantly in the consciousness of the Presence of Perfection.

"I take no credit for this document.  i know nothing. Out of my self i can do no thing. Me and you bring our selves as open and empty vessels to God in us - Immanuel - to be filled."


I forgive our brothers who created this lie.  There was no Google in 325 AD .   Gabriel xanagas@gmail.com



Virus-free. www.avast.com

Thursday, 14 September 2017

Uitnodigning na 'n Loffees - Gideon Joubert


Stuur asseblief 'n sms na Henda 0828726333 as jy kom. 
My nr in RSA is 0721580587

 

 

 

 

Anheuser-Busch InBev Email Disclaimer http://www.ab-inbev.com/email-disclaimer.html

Virus-free. www.avast.com

Wednesday, 13 September 2017

Gideon het my kom groet. Sy taak is afgehandel.


Hoe gaan dit met Gideon Gawi?
Ek wou vir Sakkie antw - toe antw ek sommer vir jou ook. :-)

Hy het ons voorgegaan en my gegroet.

"Ek is OK Pa.  I am fine."

Glimlaggend.

Sy taak is afgehandel.   Ek begin nou ry.  Met Dina se bakkie.  Om haar en Gideon se as terug te bring.  Sal dit by die Royal se boom strooi.

'n Dr het gister vir Dina gevra:  "Weet jy nie jou seun het brein kanker nie.?"

Gideon het my 2 goed geleer.  Oor gay ness en TRINITY.  Wanneer jy 18 minute het.  Lees hier onder asseblief.

Dis die 2 de ding wat hy vir my geleer het.   Hy was gestuur.   Gideon was my kollega - vriend en seun.

15 minute nadat hy sy asem uitgeblaas het.  Het hy my glimlaggend kom groet in Gantsi se hotel se tuin waar ek stil was met God.  "Ek s OK Pa.  Ek is fine."

Die teenwoordigheid van God was oorweldigend.  Ek kon amper nie asem kry nie.   Soos Jakob in Gen 28 gesê het "This is an awesome place."
   https://www.ucg.org/bible-study-tools/booklets/is-god-a-trinity/the-surprising-origins-of-the-trinity-doctrine

Virus-free. www.avast.com

Monday, 11 September 2017

Bietjie meer nuus van Henda af......



Briefie van Henda     Aan alle vriende en familie

 

Net 'n bietjie meer breedvoerige inligting aangaande my broer. Sy toestand het ongelukkig baie vinnig agteruit gegaan van laas week Woensdag af. My ma het my gister oggend laat weet dat hulle weer 'n ongelooflikke moeilikke nag gehad het en ons het saam besluit dat sy nie bevoeg is om hom verder self te versorg nie, hy het dringend mediese hulp nodig gehad. Ek het ER24 geskakel sodat hulle hom kon stabiliseer en kan vervoer hospitaal toe.

 

Die paramedics was ongelooflik ondersteunend en het my ma bygestaan tydens die baie moeilikke opname proses wat net iemand wat ondervinding van staatshospitale het sal verstaan. My ma praat met baie lof van die twee manne wat haar so mooi gehelp het en baie professioneel opgetree het.

 

Hy is opgeneem by Tshwane District Hospitaal maar teen gisteraand was hy nog nie in 'n saal nie, so ek het ongelukkig nie meer inligting nie.

 

My ma bly nou vereers weer by my. My huis is gelukkig naby die hospitaal so sy kan maklik soontoe gaan vir besoektyd ens. Net vir die mense wat soms nie verstaan hoekom hulle albei nie by my kan tuisgaan nie, ons het net 'n 2 slaapkamer huis en ons seun bly nog daar, dis dus onmoontlik. Tans gee Jaco sy kamer met liefde aan sy ouma en het hy hom op die sitkamer bank gemaklik gemaak.

 

Ek wil net weereens baie dankie se aan almal se ondersteuning, dit word opreg waardeer. My ma sal wanneer dinge bietjie rustiger is self 'n briefie uitstuur.

 

Haar sel nommer is 076 034 6286 en haar bank besonderhede is Standard Bank,  DC Joubert, Gezina Tak kode 051001,  rek nr 10083816990.

 

Groete    Henda van Staden

 

 

 

Anheuser-Busch InBev Email Disclaimer http://www.ab-inbev.com/email-disclaimer.html

Virus-free. www.avast.com

Sunday, 10 September 2017

Update Gideon en my ma.

  

Dina het vanoggend vir Henda gebel en gevra dat sy moet reël dat Medical Resque vir Gideon moet hospitaal toe vat.

Hy is opgeneem in die kanker hospitaal (Ou Hendrik Verwoerd Hospitaal.)

Met my Ma gaan dit goed onder omstandighede - onveranderd.

Twee verpleegsters en my suster versorg haar om die beurt.

Ons Vader Weet.

Dankie my bakkie is uit die hospitaal.

Sy baas het weer begin draf - Dankbaar.

Dina se sel nr en ander nodige nommers. :-) 076 034 6286  

Standard Bank  DC Joubert Gezina tak kode 051001  rek nr 10083816990



Virus-free. www.avast.com

Friday, 1 September 2017

Briefie van Henda en Dina en Gideon...


 


Liewe vriende en familie

Graag wil ons net dankie sê vir almal se bydraes tot my ma en broer se verblyf koste! Dit word opreg waardeer. 

Hulle het laas naweek ingetrek en ons kon die huur vir September betaal.  Dit is werklik 'n wonderwerk wat nie moontlik was sonder almal se ondersteuning nie.

Ons kon ook basiese en mediese benodigdhede aankoop wat vir ten minste nog 'n week voldoende sal wees.  Ons glo en vertrou dat die res van die maand se uitgawes gedek sal word en ook vir volgende maand se huur. 

My broer se gestel is nog nie sterk genoeg vir die chemo behandeling nie.  Hy neem medikasie en aanvullings en moet 20 September weer teruggaan hospitaal toe vir verdere toetse. Ons hoop dat die behandeling dan kan voortgaan.

My ma se sel en bank nommer is 076 034 6286  en Standard Bank. DC Joubert tak kode 051001 rek nr 10083816990 indien u dit dalk nog nie het nie.  

Groete

Henda van Staden

(namens die Joubert gesin)



Virus-free. www.avast.com