Sunday, 30 September 2018

Ons het ons Vader se naam. ......weer 'n span......


    EK IS - dis jou en my en elke mens se naam.  Ons het ons Vader se naam.   Omdat HY IS, is ons, Christus is ons Lewe.  Ons moet dit WEET - anders beteken dit niks.  Dis soos iemand wat baie arm is en nie weet van 'n bank rekening in sy naam nie - hy moet hoor en gaan teken en LEEF. 
  • Hier was mos weer 'n span wat kom help het om die sluier van mense se minds te lig.  Lees die sms van Ongolotse: "Morning w really enjoyed a lot with the team nd w have  gain more."  GLORY!!
                             Mooi bly!                     http://xanagasbotswana.blogspot.co.za/p/blog-page_17.html

FNB Lynnwood tak   252045     rek nr:    620 318 253 86   Standard Bank. Gobabis tak    082072    Rek nr    143 356 488     GS Joubert

Xanagas@gmail.com    + 26773696737  of  0721 580 587   Gawi   Gabriel.


Spirit am I. Holy child of God.  Free of all limits. Safe.  Healed.  Whole. Free to forgive.  Free to save the world.

Virus-free. www.avast.com

Saturday, 15 September 2018

...... in die trok gewag het vir die padskraper om my uit te sleep..........


    Terwyl ek in die trok gewag het vir die padskraper om my uit te sleep uit die dik sand het ek saam met ons Vader in Sy tuin gestap met die Woorde: "Spirit I am, holy son of God, free of ALL limits, safe, healed, whole, free to forgive, free to save the world."    Toe kom die woorde in my gemoed (mind) soos 'n lig: "EVERY INSTANT IS HOLY."   Ek wou dit net graag met jou deel - hierdie oomblik, en hierdie een, elke een, is heilig, ons moet eintlik ons skoene uit trek, ons leef in His Presence.
      Ek was besig om my buurman te help om op 2 van die 3 plekke te kom waar hy gelyk moes wees.
    Druk asseblief die REPLY knoppie saam met een of 2 woordjies - wil net weet of jy darem nog die briefie kry en lees:-).
                            
Mooi bly!                     http://xanagasbotswana.blogspot.co.za/p/blog-page_17.html

FNB Lynnwood tak   252045     rek nr:    620 318 253 86   Standard Bank. Gobabis tak    082072    Rek nr    143 356 488     GS Joubert

Xanagas@gmail.com    + 26773696737  of  0721 580 587   Gawi   Gabriel.


I am not body.   I am spirit.    Jy ook natuurlik.  Die liggaam het saam met die trok vas gesit, kon nie beweeg nie, die gees is vry - ek hoop jy hoor wat ek probeer deur kry.  





Avast logo

This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
www.avast.com


Sunday, 2 September 2018

..... op die verhoog gaan sit .....koshuis sing...span kom weer....


    Woensdag aand, tydens die diens - sonder 'n tolk - het ek uit desperaatheid op die verhoog gaan sit met my kop in my hande en geweet "God You knows - i don't know."   Die kinders het doodstil geraak en koshuis toe gegaan........  In die nag het ek Wysheid gekry; ek verf nou die Woorde in Engels op 3 m skadunet rolle.   Ek moet nie sukkel met die moeilike Bybelse Tswana nie - die kinders verstaan dit nie. 
  • Die kersie op die koek was Donderdag oggend net voor son opkoms - toe sing die hele koshuis "We are walking in the light of God..."  Pragtig.  GLORY!!
  • Die span wat hier was kom weer New Xanagas toe vanaf 22 September vir 5 dae - jy / julle is welkom.  God het weer vir ons 'n eland gegee.  DANKBAAR.   Die span doen wonderlike opvolg werk en kinder bediening - dis juis vakansie wanneer hulle hier sal wees.  Dis dieselfde spanleier met ander studente - meestal swart - baie interessant.    Ek gaan nie die hele tyd daar wees nie - Dina se broer Gert en sy nuwe gesin kom kuier.
                             Baie BLESSINGS!!                     http://xanagasbotswana.blogspot.co.za/p/blog-page_17.html

FNB Lynnwood tak   252045     rek nr:    620 318 253 86   Standard Bank. Gobabis tak    082072    Rek nr    143 356 488     GS Joubert

Xanagas@gmail.com    + 26773696737  of  0721 580 587   Gawi   Gabriel.


I am so happy :-).  Wanneer ons willens en wetens in die Lig loop, dan verdryf Hy die duisternis voor ons. In Christus.





Avast logo

This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
www.avast.com