Friday, 27 September 2019

Wat maak ons? ........



My kollega Hendrik bel my gisteraand: "Die venster is uit die rondawel muur uit gebreek en die deure uit die huis is ook uit gebreek. Wat maak ons? Moedeloos."
Ek hoor die Woorde: "Kom ons raak stil. Ons vra ons Vader vir Wysheid."
4 uur word ek wakker en ek Weet - Forgive.  Bou. Lig Oorwin donker.
Ek laai NIE die 50 latte af nie.
Dit gaan 'n Wonderlike paar dae in Bere wees.
Die Koninkryk is hier.
Die kerk - die Lig van Christus skyn en gaan helder skyn in Bere
EN in Suid-Afrika.
Moet nie moedeloos word nie.
God is.  Christus is - die Pad - die Waarheid - die Lewe.

BE BLESSED!!                        http://xanagasbotswana.blogspot.co.za/p/blog-page_17.html

Xanagas@gmail.com    + 26773696737  of  0721 580 587   Gawi   Gabriel.


" As God Sy asem ophou - sterf alle lewe."  Job 34:15

Virus-free. www.avast.com

Friday, 20 September 2019

God is........



      God is Wonderlik.  Jy onthou die drie ZERO's.  ??
Woensdag nag vloei daar toe 2000 + in die dam in Pta.
    Nou, jy en ek het nog nie daarvan gepraat nie - maar God Knows dat daar 'n span van Living Ball Ministries, volgende Sat 28 Sept, kom en ons gaan vir 'n 8 meter rondawel in Bere, die oudste settlement in Botswana, met die moeilikste Boesman taal Qoo, 'n waterdigte skadunet dak opsit dat dit 'n kerk word.   Die span onder leiding van Tertius du Plessis tertiusd@mweb.co.za van WOEMA het vandag die skadunet gelaai by Knittex in Randfontein en betaal, R5000.   Wil jy saam kom? :-) Hulle ry met motorfietse en 'n 4x4.
    Die kappe word gemaak van bloekom latte, 50 van hulle.  Dit moet gekoop word.  Gister was Dina en ek in Gantsi en God het voorsien dat ek 1050 Pula kon betaal vir die latte en Dina kon 'n skouer en rug massage kry en ons kon koop wat nodig is en daar was nog R11 oor in FNB.   GLORY !!
    Die kersie op die koek is vandag toe bel 'n broer in Francistown en hy betaal 1040 Pula in Gantsi FNB.
Is ons Vader nie Wonderlik nie?
    BE BLESSED!!                        http://xanagasbotswana.blogspot.co.za/p/blog-page_17.html

Xanagas@gmail.com    + 26773696737  of  Whatsup +27721580587   Gawi   Gabriel.


" As God Sy asem ophou - sterf alle lewe."  Job 34:15

Virus-free. www.avast.com

Tuesday, 17 September 2019

Unieke briefie. Onthou 70 ste .....12 Okt ...Lapa...Rietondale High.



Die briefie wat ek nou skryf - moet ek NOU skryf want dis die 1ste keer in 33 jaar waar.:-)
Ons leef in 3 lande - Botswana, RSA en Namibia.
Daarom het ons 'n bank rek in elkeen.
Die ongewone ding is:
Al drie is op ZERO.:-)
God knows.
Hy sorg.

O ja, onthou ons 70 ste verjaarsdag / reunie hoe spel mens die woord? /kuier op 12 Oktober 2019 - gaan fees wees.
Amptelik 12  uur - moontlik vroeër, dat daar opgeruim kan word indien lapa die Vrydag gebruik is.
Dis by Rietondale High - Verwoerd  Skool se naam is verander.
Ry met Frates en regs met Pierneef, dan is lapa Links.
Bel Henda asb 0828726333.
Ons is al die 9de in Pta.

BE BLESSED!!                        http://xanagasbotswana.blogspot.co.za/p/blog-page_17.html

Xanagas@gmail.com    + 26773696737  of  0721 580 587   Gawi   Gabriel.


" As God Sy asem ophou - sterf alle lewe."  Job 34:15

Virus-free. www.avast.com

Good NEWS !!!


My Broer en Suster, ek het GOEIE Nuus vir jou!

Dit wat Jesus 2020 + jaar terug begin bid het - en ons geleer het om te bid.  Gebeur.
Die Koninkryk van God is HIER - JA, daar by jou, rondom jou en in jou.
Miskien wil jy nou ophou lees, want jy het dit al gehoor - "A pie in the sky when you die."  Nee.
NOU.
Laat my asseblief toe om dit te bewys.
Hier moet en wil ek net weer baie duidelik die benchmark stel.  Jy en ek en Malema en daai ou wie jou so irriteer IS saam met Jesus gekruisig.  Ons FOKUS op die 3de dag - Christus het opgestaan en LEEF in jou en my en... Gal 2:20.  Christus is ALLES in die heiden en die kerk mens.  Lees weer Gal 3:11.   Ok, nou gaan ons verder om te bewys.....
        Muskiete is van die mees irriterendste skepsels op aarde. Stem jy saam? Hier moet jy nou antwoord - vir jou self :-)
Nou, het die muskiete wat hierdie tyd baie aktief is - die afgelope paar dae minder geword by jou?
En verlede nag?  Geen?  Jy het een gehoor en hy het toe weg gevlieg?
Goed ek stem saam - dis nie 'n goeie bewys vir ALMAL nie, want jy het normaalweg nie muskiete nie.
Vir die vir wie dit wel waar is - laat weet vir my asseblief hoe jy die muskiete nou beleef, as jy wil.
        Almal sal saam stem dat jou bewus wees van Christus - groter is.
Jy vrees minder of niks.
Jy weet God IS met jou.
Jy is genees van dit wat jou lank pla.
Jy rus in God.
En moeg mense kry hoop, af vlerk voels begin sing en riviere wat droog is begin vloei.
Dit word en is hemel op aarde want ons leef in Sy Koninkryk.

BE BLESSED!!                        http://xanagasbotswana.blogspot.co.za/p/blog-page_17.html

Xanagas@gmail.com    + 26773696737  of  0721 580 587   Gawi   Gabriel.


"For no matter how many promises God has made, (365 - one for every day) they are all 'YES' in Christ." 2 Cor 1 :20

Virus-free. www.avast.com