Wednesday, 10 August 2016

Jy dink jy is alleen ........ klip as kop kussing......... Jy voel God verlaat......


        Jy dink jy is alleen - soos Jakob in Gen 28: 10 +   Jy kry swaar - klip as kop kussing.  Moontlik voel jy skuldig oor iets.  Jy voel God verlaat.  WEET - God ons Vader is hier by en in jou.  Christus en engele is in en om jou.  Hy bewaar.   Hy sorg.   Hy beskerm.   Hy is liefde.   Jesus IS die Lam van God wat my en jou en .... se sonde weg geneem het.  "Surely - God  IS in this place and i didn't know it."
  • God ons Vader het 'n permanente tent van 10 x 7 meter voorsien.   DANKBAAR.
  • Bid saam vir Wysheid oor hoe en waar dit gebruik moet word.
  • Die bou van die 2 unieke donkie karre vorder - sal foto stuur ASAP.  GLORY!!
  • Die donkie karre gaan 'n aksie aan die gang sit waar kos vir siekes en ander gekook gaan word.
  • Ek sien in my geestesoog 'n retreat - plek waar jy kan kom bly / kamp in permanente tente om te rus en te ontvang en te gee - op die PHàM-PHáM PLACE gebou.
Indien jy NIE die briefie van PHàM-PHáM PLACE of Abundance ontvang het nie - laat weet asseblief.      Sommige spam filters het dit uit gegooi.

Dina is in Pretoria - werk aan die draai boek van haar boek.  sel 
0760 346 286 
Baie BLESSINGS vir jou !!                           
Dina        0760 346 286                       http://www.xanagasbotswana.blogspot.com/p/new-xanagas.html

Gawi sel:    + 267 713 698 57    of      + 267 736 967 37     of      0721 580 587

FNB Lynnwood tak   252045     rek nr:    620 318 253 86      GS Joubert      


Standard Bank. Gobabis tak    082072    Rek nr    143 356 488     GS Joubert.                 

Virus-free. www.avast.com

Thursday, 4 August 2016

Oulike huis naby Kempton Park se Hoërskool te koop.


Oulike huis naby Kempton Park se Hoërskool te koop.  

My jonger sussie se dogter Thea hulle moes dringend Bloemfontein toe trek.

Kontak Marietjie by 083 652 4176  of epos     jacobajm8@gmail.com       Sy het die sleutel as jy of iemand aan wie jy nou dink wil gaan kyk.

BLESSINGS!!    Gawi.


Virus-free. www.avast.com