Wednesday, 28 September 2016

New Xanagas en Jan - Vrydag tussen 07h00 en 08h00 GROOT ONTBYT.


Jan Swart wat die donkie karre gebou en afgelewer het is 'n gas VRYDAG 30 September tussen 07h00 en 08h00 op Groot Ontbyt -   Kyk Net      Kanaal 145.

Dankie Vader.   Dankie Jan.   BLESSINGS!!


Virus-free. www.avast.com

Dankie Vader vir REËN en Water.


Dankie Vader vir REËN en Water. Hier en waar hierdie woorde gelees word.  U tyd is altyd perfek.


 


Virus-free. www.avast.com

Sunday, 25 September 2016

S. O. S. Blessing se boorgat pomp.....wanneer iemand dors is.......tent gaan haal in Jhb .....kartering van die Okwa....


     S. O. S.   Blessing se boorgat pomp is nou al 3 maande stukkend.   Hulle ry elke dag 'n paar honderd liter drink water aan vir die bokke en skape en mense.        Oster het 'n bees verkoop en die pomp in Gantsi laat reg maak.       Dit het 'n paar duisend Pulas gekos en een week gehou.

    Ek het hoofsaaklik gebid vir hulle en help waar ek kan.     Toe herinner die Gees van God my aan Matt 25:40    ".... wanneer iemand dors is en ons gee - dan gee ons dit vir Christus."   As ons die lyn deur trek en vir iemand water vra - dan vra ons dit vir Christus.   

    Daarom vra ek nou water in hierdie klein briefie.  Help asseblief dat ons vir Blessing water kan gee.     Ek sal die pomp na Grundfos se hoofkantoor in Germiston vat.       Die motor kos R10,500.     Moontlik kry ons dit goedkoper.

    Ek moet ook 'n tent gaan haal in Jhb. en latte en skadunet en....... daar is altyd 'n lysie en ons Vader het tot nou toe Volmaak Voorsien - soos ek weet jy ook kan getuig.  Hy is Wonderbaar.  Raadsman.  Sterke God.

    Johan, Mac en Daniël het gereageer oor die kartering van die Okwa.   Die datum is nog nie vas gemaak nie - kom jy saam?      As jy daarvoor wil gee - merk dit Okwa of pomp of wat ook al.

    Dankie Vader vir dit wat nodig is.   Ek kan eers in die eerste week van Oktober ry - wanneer daar petrol geld is -
is die week vas in Xanagas .

    Die donkie kar projek ondervind groei pyne.   Dankie Vader vir Wysheid.

 BLESSINGS vir jou !!       In Christus.    Onthou - ons Leef in Hom en beweeg en is in Hom.           
Dina       00 267 736 803 51           http://www.xanagasbotswana.blogspot.com/p/new-xanagas.html            

Gawi sel:    + 267 713 698 57    of      + 267 736 967 37     of      0721 580 587

FNB Lynnwood tak   252045     rek nr:    620 318 253 86      GS Joubert      


Standard Bank. Gobabis tak    082072    Rek nr    143 356 488     GS Joubert.                 

Virus-free. www.avast.com

Saturday, 17 September 2016

Okwa River Web blad


OKWA RIVER VALLEY - Western Botswana.

Adventure 4x4 and 2x4 and Motor Bike and Mountain Bike with Echo Community Camping.

You are welcome to join us when we mark out the route from New Xanagas to the Kang - Gantsi Trans Kalahari Highway.

Please contact me immediately at xanagas@gmail.com

It will happen end October or beginning November 2016.

You must be prepared to camp.

We only need a Tracks for Africa GPS, 200 metal fence poles and reflector tape and old tyres.

You can give a donation if you wish.

BLESSINGS!!    Gabriel.   http://www.xanagasbotswana.blogspot.com/p/new-xanagas.html



Virus-free. www.avast.com

Okwa River Valley karteer .......donkie karre .... kokery vir oues en siekes......


    Gesoek: Iemand wat Tracks For Africa kan werk - ons wil die Okwa Rivier Vallei - antieke rivier wat binneland toe vloei karteer - met yster pale en reflector tape elke 10 of 20 km en meer waar spoor deur veeposte verlore gaan.    Ons wil by New Xanagas begin Ooste toe - tot by die Kang - Gantsi pad.   Ons sal kamp plekke met water ook identifiseer.     Dan sluit ons die roete oop vir motor fiets ryers,   4x4 en 2x4 voertuie en selfs berg fiets ryers.    Is dit jy?  Kontak my dadelik asb.
     Ons moet dit begin of einde Oktober doen - wanneer pas jou die beste.  Later gaan jy bietjie warm kry - begin November kan ook werk.    Dis logies dat ons kamp.
  •      Dankie Vader vir brandstof en omtrent 200 yster pale wat ons halveer en kos natuurlik.
  •      Dankie Vader en Jan vir die twee donkie karre.  Kyk hier vir foto's: http://www.xanagasbotswana.blogspot.com/p/new-xanagas.html
  •      Dankie Vader vir die kos kokery vir oues en siekes wat begin het.   BLESS hulle.
Baie BLESSINGS vir jou !!               In Christus.            
Dina       00 267 736 803 51                      

Gawi sel:    + 267 713 698 57    of      + 267 736 967 37     of      0721 580 587

FNB Lynnwood tak   252045     rek nr:    620 318 253 86      GS Joubert      


Standard Bank. Gobabis tak    082072    Rek nr    143 356 488     GS Joubert.                 

Virus-free. www.avast.com