Alles - ALLES - werk mee ten goede vir hulle wie God lief het.... Wanneer - nie as - wanneer Gideon genees is - het hy sommer werk ook - help met bestuur van die Restaurant. Dina hark en werk in die tuin en....en....kook vir Gideon en verpleeg en versorg.
- Dina verjaar more 4 Augustus. Ons sal dit wel een of ander tyd saam vier. Haar sel nr 076 034 6286.
- Een of 2 het gesukkel met Dina se bank tak kode - hier is dit meer volledig. Standard Bank. DC Joubert tak kode 051001 rek nr 10083816990 DANKIE!!
- Sommige vra of ek nie daar wil wees nie. Nee. Ek is hier in Vrede en Vreugde. Die werk gaan voort. Daar is mos nie afstand en tyd by God nie. Hy Sorg en Genees.
- Gaan kuier sommer daar: