Tuesday, 24 April 2018

NET EEN reageer.....Dina is terug... RSA toe.... my Ma groet...



        Ons Vader is darem Wonderlik!
Ek stuur heel wat briefies uit en vra hulp vir Henda.
Ek weet jy wil - maar is vas op die oomblik - maar jy vra ook en....
Ons Vader Voorsien.   Nie 10 mense nie.
  • NET EEN reageer.     Is dit nie WONDER - lik nie.  Dankie Pieter.
                 Henda kan haar oordrag koste betaal.   GLORY !!!!!
  • Dina is terug.   Almal is Dankbaar.
  • Ek ry Saterdag RSA toe.    Moet Blessing se boorgat pomp vat - onder waarborg.    Dankbaar.
  • en 1 Mei draf ek 'n marathon in Pta.   Net vir die lekker.
  • Moet tandarts toe.
  • en 2 Mei vlieg ek George toe om vir my Ma te kuier.  Dankie Vader vir die kaartjie - net R1200 - retoer.
  • Opstanding Sondag het 'n Boesman vroutjie - Naledi, beteken ster - in New Xanagas met passie en trane 'n  boodskap gebring wat my laat besef het .... hulle begin die bal vat.   Dankbaar.
  • Dankie Vader - U weet.... en sorg.
     BLESSINGS!!    Dankie vir jou vriendskap.

Xanagas@gmail.com    + 26773696737  of  0721 580 587   Gawi   Gabriel.


"I will step back and let Him lead the way."    In Christus.



Virus-free. www.avast.com