Dis nou al 3 dae na die baie lekker potjie en 'n nr 30 pot vol rys en ek kan net nie die dogtertjie se gesiggie vergeet nie.
Sy was een van die omtrent 150 kindertjies en het met 'n stralende gesiggie 2x vir my gesĂȘ: "I am soooo happy."
Dit was nadat ons die lekker liefdes maal gehad het en ek besig was om gereed te maak om die Jesus film te wys.
Wou dit sommer net met jou deel. Dankbaar.
Dina en Henda 0828726333 is by Somerset Wes.
http://xanagasbotswana.blogspot.co.za/p/blog-page_17.html