Dis 7 uur NUUS. Slegte nuus. Mense vrees. Hulle vra: "Wat kan ons doen?"
Die ego en die duiwel werk saam met een doel. Teen God. Teen Liefde. Teen Waarheid. Teen Vrede.
"Wat moet ons doen?"
Ignoreer hulle. Lag vir hulle. Dis 'n illusie - 'n leun. Soos 2 + 2 = 5 of "Die wolke lê op die berge."
Wat is die sterkste Mag in die wêreld? LIEFDE. Vergifnis. Hom Wie ons NIE sien nie. Heb 11:1
Ek sien dit in my ma. Sy leef in 2 wêrelde. Sy lê plat op haar rug. ELKE verpleegster of wie ook al iets vir haar doen hoor: "Jy is 'n engel." "Ek waardeer jou." "Ek is lief vir jou." Sy beLEEF die Koninkryk van God.
Soek eers (soos jy na 'n radio stasie soek) die Koninkryk van God IN jou - terwyl jy reg DINK, reg PRAAT en reg DOEN en AL hierdie dinge sal......... Matt. 6:33
- Terwyl ek in George is maak engel Manie my bakkie reg - krag stuur pomp kaput. Dankie Vader.
- Grundfuss het Blessing se boorgat pomp onder waarborg vervang. Dankbaar.
BLESSINGS!! http://xanagasbotswana.blogspot.co.za/p/blog-page_17.html
FNB Lynnwood tak 252045 rek nr: 620 318 253 86 Standard Bank. Gobabis tak 082072 Rek nr 143 356 488 GS Joubert
FNB Lynnwood tak 252045 rek nr: 620 318 253 86 Standard Bank. Gobabis tak 082072 Rek nr 143 356 488 GS Joubert
