Wednesday, 11 April 2018

...klein dvd spelertjie met ...vee pos.... "You are already forgiven."......



       7 stoele, water, kos, klein dvd spelertjie met 9 x 5 duim skermpie en solar luidsprekertjie en....
Waterdigte skadunet opgerol op bakkie se dak en span dit skuins - dit reën en andersins dou jy sopnat...
     Die Jesus Film dvd en Grace Dube se storie waar haar man - Pastor Dube vermoor word en....
dan kom die een wat hom gesteek het in trane en vra om vergifnis - sy sê : "You are already forgiven."
    Treffend in Tswana.   Veeposte is plekke met min mense wat nie in 'n kerk kom nie....
Laas Saterdag middag het ek na so 'n veepos gery - dvd's gewys - daar was nog stoele oop....
      Sondag oggend saam na God se Woord geluister, vir hulle Bybels gegee - dankie Mac en gery.
                                DANKBAAR.
Dina en Henda
0828726333  is Woensdag terug in Pretoria.
     
      http://xanagasbotswana.blogspot.co.za/p/blog-page_17.html

FNB Lynnwood tak   252045     rek nr:    620 318 253 86   Standard Bank. Gobabis tak    082072    Rek nr    143 356 488     GS Joubert

Xanagas@gmail.com    + 26773696737  of  0721 580 587   Gawi   Gabriel.


I am so happy :-).        In Christus.



Virus-free. www.avast.com