Ek wil graag iets met jou deel.
'n Uur gelede het ek dit nie verstaan nie. Nou verstaan ek dit.
Die vraag is: "Moet ek as kind van God my behoeftes bekend maak. Ja of Nee?"
Ons Vader weet alles. Ek hoef Hom nie te vra nie. Hy sorg vir almal - voëltjies en kraaie en...jou.
Ons het met my prostaat operasie en oog se retina loslating gesien hoe Hy sorg.
MAAR ek moes vra.
Jesus sê : "Vra en jy sal ontvang."
Vir wie moet ons vra?
Vir Jesus / die Gees van Christus IN my broer en suster.
Hoe werk dit?
Jesus is gekruisig / ek, die ego is gekruisig / die vloek / my en jou en... se sonde / saam gekruisig. Gal 2:20
Jesus / die Gees van Christus staan op en LEEF in jou en my en... Gal 2:20 en Kolossense 3:11
- Ek vra nou - namens my dogter Henda - hendavanstaden@gmail.com - wie nou ongelukkig deur 'n egskeiding is - wie haar Ma op 'n wonderlike vakansietjie gevat het. Sy probeer die huis waar in sy woon koop. ABSA het die lening goedgekeur - sy moet NOU die oordrag koste kontant betaal. Haar reserwes is uitgeput. Haar prokureur vra R20,000.... Sy wil dit leen - sal dit terug betaal.
- Terwyl ons op die sensitiewe onderwerp is - ek het genoeg - maar my getroue ondersteuners tree af en 'n ander interessante punt is: daai R250 wat 30 jaar gelede 2 tenks vol petrol gemaak het is nou genoeg vir 'n kwart tenk :-) Jy verstaan wat ek bedoel. Ek sit spesifiek nie my bank info by nie.
Xanagas@gmail.com + 26773696737 of 0721 580 587 Gawi Gabriel.
I am so happy :-). I have what i need. Ek het wat ek nodig het. In Christus.
