20 jaar gelede was dit nog my pad New Xanagas toe. Ek kon TUSSEN die bosse deur ry. Nou is dit 'n ander storie, jy kan nie OM 'n bos nie - jy moet bo-oor. So 100 meter in het ek besef - die bos is erg - ek kon nie omdraai en op my spoor terug nie - dis horisontale spies takke - jy breek net vorentoe..... 2 pap wiele later en verkoeler stukkend en 17 km stap om selfoon ontvangs te kry ... en 'n goeie buurman wat my kom insleep.
Dankie Vader. Saterdag was ek by 'n vee pos en wou net so 2 km deur die bos na die Okwa - om dan in die vallei te ry. Sal in toekoms net ry waar 2 spoor is het ek vir First Lady of Xanagas belowe :-).
Wel, goeie gevolg is dat 'n paar mense dankbaar was...... Moses 'n Herero: "Ek 's bly, God het die Moruti gestuur....." Sal vir hom 'n Bybel vat. Van die ander kant af....
Skuus vir die paar van julle wat bekommerd was.
Ek was nooit bekommerd nie - was mos altyd waar EK IS.
Baie BLESSINGS!! http://xanagasbotswana.blogspot.co.za/p/blog-page_17.html
FNB Lynnwood tak 252045 rek nr: 620 318 253 86 Standard Bank. Gobabis tak 082072 Rek nr 143 356 488 GS Joubert