Dankbaar. My Ma het gegroet. Sy is sonder pyn. Sy en my Pa en Gideon rejoice op die oomblik:-).
Dankbaar dat ek haar laaste helder oomblikke op aarde kon beleef - "Is Gawi hier." - met sulke helder oë - toe sluimer sy weer.
Ek is in Pretoria. Gaan nou na my jonger sussie Marietjie om haar net vas te hou.
Dis net ons 3 wat oor is. Daar gaan nie 'n begrafnis wees nie.
Ek is op pad huistoe. Dina en die Boesman kinders het my nodig.
Ek en Hettie het nou net gepraat. Miskien maak ons iets moois met haar as op Bredell - die plot waar ons groot geword het en waar Marietjie en haar dogter nog bly.
Ek weet - jy is bewus van ons Vader se Teenwoordigheid - in en om jou - NOU.
- My bakkie is reg, Manie het toe met groot moeite 'n kragstuur pomp gekry vir R3300. Kan jy glo, een broer vra R12,000 vir dieselfde pomp, hy weet hoe skaars dit is
BLESSINGS!! http://xanagasbotswana.blogspot.co.za/p/blog-page_17.html
FNB Lynnwood tak 252045 rek nr: 620 318 253 86 Standard Bank. Gobabis tak 082072 Rek nr 143 356 488 GS Joubert
FNB Lynnwood tak 252045 rek nr: 620 318 253 86 Standard Bank. Gobabis tak 082072 Rek nr 143 356 488 GS Joubert
