Thursday, 29 March 2018

Logistieke vir 'n potjie (Nr 25) vir Saterdag...

New Xanagas se gemeentetjie wil graag Saterdag 'n potjie maak en almal uit nooi. 
Na kerk was daar 'n koukus oor HOE?  
Ons Vader Voorsien toe wildebees vleis via my buurman.
Groente is die volgende uitdaging, daar is niks om die hoek nie! 
Dis 200km ver in Gantsi want die trok het nie op gedaag nie.
Net petrol soontoe sal my 500 Pula kos....

Ek gee toe ook 'n tree terug en die Heilige Gees lei my toe om Dinsdag oggend met die 6 uur bus te ry.
Ek was weer op die 10 uur bus terug met 'n SWAAR sak groente: 5 sakkies klein aartappeltjies, sakkie appels, 2 kop kole, wortels en patats.
Rocket en spinasie en basil en seldery en pig weed (Purslane) vir slaai kom uit ons tuin.
Transport en groente kos toe net oor die 200 Pula.
Rys en speserye en kookolie koop TwoBob.
Ek wou sommer net met jou deel hoe gebeur dinge hier.    Mooi bly.      Dit reën!            
JOY !!!
Dina en Henda
0828726333  is by KKNK.  Ons Vader Voorsien, hulle bly gratis by Celia.
     
      http://xanagasbotswana.blogspot.co.za/p/blog-page_17.html

Xanagas@gmail.com    + 26773696737  of  0721 580 587   Gawi   Gabriel.


GOD IS.    Hy sorg.     Hy Weet.     Hy lei.     Hy genees.     Rus.     In Christus.



Virus-free. www.avast.com

Monday, 26 March 2018

"Church was awesome ... sabbatsjaar .....Renew the ..... Dina en Henda is in.....My ma is.....Ons rondawel is.....

  • "Church was awesome this morning." Dit was die woorde van die Boesman meisie Sarah in New Xanagas.
  • Ja, ek is nog besig met my sabattical of sabbatsjaar - eintlik is ek daarmee besig vir omtrent 50 jaar - van dat ek die rus van Christus ingegaan het (Heb. 4) rus ek van my werke en doen net wat Hy wil. :-)
  • "Kaba kaba kerke sa." Nharo vir: "Renew the church."  Dis die boodskap wat ek van Hoofkantoor kry.
  • Ek weet niks.  Uit myself kan ek niks doen nie.   "i will step back and let Him lead the way."
  • Dina en Henda is in Buffelsbaai tot Woensdag.  Dankbaar.
  • My ma is in 'n ouetehuis in George.   Hulle help haar om te sit.  Dis beter vir haar en vir my suster.
  • Ons rondawel is gereed (amper) as jy wou oor nag Henties of Etosha toe.
  • Dankie vir jou vriendskap.
JOY!!!              Dina  0663112175   Beter om Henda te bel   0828726333   ....  :-)

FNB Lynnwood tak   252045     rek nr:    620 318 253 86            Standard Bank. Gobabis tak    082072    Rek nr    143 356 488     GS Joubert

Xanagas@gmail.com    + 26773696737  of  0721 580 587   Gawi   Gabriel.


GOD IS.    Hy sorg.     Hy Weet.     Hy lei.     Hy genees.     Rus.     In Christus.


Virus-free. www.avast.com

Thursday, 22 March 2018

..... jy 'n moeilike dag het vandag..... weet nie ......


Jy weet dat jy 'n moeilike dag het vandag.

Jy weet nie hoe jy gaan deur kom nie.

Laat jou dag aan die Here oor.

Moenie worry nie.

"Hoe doen ek dit?"

I WILL STEP BACK AND LET HIM LEAD THE WAY.

Doen dit.   Staan stil en gee 'n tree terug en laat Hom, Jesus, die Heilige Gees toe om jou te lei en Wysheid te gee.

Ek en jy weet nie.

Hy weet.


Virus-free. www.avast.com

Monday, 19 March 2018

Dina is in Pretoria. Haar NUWE nr is 0663112175


Dina is in Pretoria.   Haar NUWE nr is    
0663112175

Sy het die hele jaar vrede gehad om NIE KKNK toe te gaan nie.  Weens budget redes.

Ons Vader het ander planne.   Henda het verlof en nooi haar saam Kaap toe en ma en dogter gaan saam KKNK toe.

Hulle begin ry Vrydag 23 Maart vroeg. 


Xanagas@gmail.com    + 26773696737  of  0721 580 587   Gawi   Gabriel.


GOD IS. Met jou. Hy sorg. Hy Weet.  Jy is.  In Christus.


Virus-free. www.avast.com

Wednesday, 28 February 2018

.. dink ... alleen is .... roep....hoor... Weet......

Jy dink dat jy alleen is.

Jy roep.

Jy hoor en Weet.

God ons Vader antwoord: "Hier is Ek!"    


Xanagas@gmail.com    + 26773696737  of  0721 580 587   Gawi   Gabriel.


GOD IS. Hy sorg. Hy Weet.  Rus.  In Christus.


Virus-free. www.avast.com

Wednesday, 20 December 2017

.... I AM HEALED ......NOT HEALED ALONE AND ....BLESS MY BROTHERS,.....Hoekom ....?

WHEN I AM HEALED - I AM NOT HEALED ALONE AND I WOULD BLESS MY BROTHERS, FOR I WOULD BE HEALED WITH THEM, AS THEY ARE HEALED WITH ME.   ACIM Les 137.  Hoekom staan hier would?  Ek sou will skryf??    Why would + not will?

Is jy genees van dit wat jou so lank pla?  Are you healed?  You are healed.

The soil where you stand is Holy.  GOD IS.  With you.

The angels said it. When Jesus was born.

Emanuel.

In Christ.


Virus-free. www.avast.com

Saturday, 9 December 2017

..drink uit pierings .....ons bekers.....r.


Ons drink uit ons pierings - want ons bekers loop oor.

Die boodskap wat Jesus en engele gebring het is waar.


Xanagas@gmail.com    + 26773696737  of  0721 580 587   Gawi   Gabriel.


I am constantly in the consciousnesses of the Presence of Perfection and Peace and Joy in Christ.


Virus-free. www.avast.com

Monday, 27 November 2017

.... kerk vol kinders..... op gelig --- versterk deur ons Vader....


Gister probeer ek mos om 'n kerk vol kinders te leer wat ons vrees gebeur met ons. Job 3:25.  Met fotos van 'n druiwe prieel, wat Gideon nog vir my geneem het - probeer ek hulle leer dat ons swak mensies - soms vol vrees  - soos slap druiwe lote - op gelig word deur ons Vader - versterk en kragtig deur Sy Gees - ook vrug dra - nie druiwe nie - dit het 'n tyd en 'n tyd en 'n half geneem voor een huiwerig die handjie opgesteek het - verhoog toe gekom het en sê "KE NNA LERATO."  "Ek is liefde."    Toe kry sy 'n nikkerbol.   Toe kom die ander:  "Ek is vrede"  en "I am Joy en....."

"Dankie Vader dat Dina en ek hier by Xanagas - op die skool terrein - langs 'n koshuis - kan bly.

U is Wonderbaar."


Virus-free. www.avast.com

Saturday, 25 November 2017

..nie hoed vergeet...gas bottel dra nie.. kragopwekker... Dina en ek 50 jr saam....sabatical.. Grade 0 . histories..


  • Sjoe!  Jy moet nie jou hoed by die huis vergeet as jy in New Xanagas op 'n prayer walk gaan en huise besoek en mense bless nie, het dit mos Saterdag gedoen.  Was omtrent gaar gebrand.
  • 'n Ander les wat ek gister geleer het is om NIE jou buurman se swaar gas bottel te voet af te lewer nie - gebruik die bakkie - my rug....
  • 'n Ander les is dat jou kragopwekker nie moet loop wanneer die hoof krag aan kom nie - foutjie kos my R5400 - het R1400.....
  • Dina en ek is die jaar 50 jaar saam.   Was Dinsdag 47 jaar lank getroud.   Poog dat Dina Vrede en Liefde van my kant af ervaar - die 1 ste 46 en 'n driekwart was die moeilikste - anders is mens mos net 'n klinkende simbaal...  Het haar in 1967 ontmoet toe ek as poliesman met 'n bromponie vir my oom op Klaserie gaan kuier het.  Het nou weer op my spore gery en net anderkant die Strydom tonnel in my bakkie geslaap waar ek langs die bromponie geslaap het.  Ek dink hulle noem dit nostalgies.
  • Ek is op 'n Sabatical - help om Gideon en ons goed op te ruim, uit te sorteer, weg te gee en weg te gooi.  Ons is Desember tuis.
  • Dina is kaput na sy gister 'n historiese geleentheid help skep het tydens die Graad 0 se graduation ceremony.   Sy het die eendjies vir 'n dans afgerig en die saal gedecorate tot 3 vm die vorige nag.  Sy het gelukkig 'n lang handlanger om te help....       
Mooi bly en baie BLESSINGS!!       Dina se sel +26773680351          http://xanagasbotswana.blogspot.co.za/p/blog-page_17.html

FNB Lynnwood tak   252045     rek nr:    620 318 253 86           
Standard Bank. Gobabis tak    082072    Rek nr    143 356 488     GS Joubert
Xanagas@gmail.com    + 26773696737  of  0721 580 587   Gawi   Gabriel.


I bring my self - as an open empty vessel to God in you and me - to be filled.

In Christ.


Virus-free. www.avast.com

Tuesday, 7 November 2017

WELKOM!! Hierdie Sat 11 Nov by Broederstroom.....vra enige vraag... kuier....


  •   Jy is welkom HIERDIE eerskomende Saterdag 11 November  by Alpha Conference Centre in Broederstroom naby Lanseria.
  •   Om  deel te wees van 'n paar mense wat rondom 'n vuur - daar gaan nou nie regtig 'n vuur wees nie - sit en gesels oor CONSCIOUSNESS.   Skuus - ek kan dit nie in Afrikaans vertaal nie.
  •   Oom Frikkie van Kraayenberg 88 jaar jonk - wie besig is met 'n boek daaroor - word ook op die oomblik genooi.
  •    Hy het mos toe hy baie jonger was die Alpha Centre gebou.  
  •    Ek het voorlopig plek vir 12 mense bespreek - laat weet asb as jy kom - dat ek die 12 kan edit - indien jy middagete saam geniet is 'n donasie van R350  genoeg en nodig - as jy nie water het nie - KOM!
  •    Jy kan kom en gaan soos jy wil - oggend of middag - laat weet net asb 0721580587.
  •    Kom vra enige vraag.
  •    Ons kan die Olifant in die Kamer ook bespreek - dan verstaan jy wat ek bedoel het.
  •    Ons kuier saam - maak dit 'n reünie.
  •    Ek kamp daar, Vrydagaand of slaap in Krugersdorp indien nie moontlik om te kamp - sal vroeg daar wees.
  •    Jy kom op jou tyd.    "You will meet the right people at the right time at the right place." 
  •     God ons Vader is Volmaak en Volkome in beheer van jou en my lewe - ons moet dit    NET   Weet.
  •    Ek is in Gauteng om projek by Xanagas se besigheidsplan te bespreek.
  •    Ek sal ook so terloops die Apostel boeke met jou deel - as jy belangstel - net 'n paar aanhalings lees.
  •    Dina soek die musiek vir die EENDJIE DANS - waar om dit te koop of te kry - bel haar by 0026773680351 om te hoor hoe dit klink.
  •    Laat weet asseblief VANDAG - sodra jy hier lees - of jy kom.  Dankie.    BLESSINGS!!
Xanagas@gmail.com    + 26773696737  of  0721 580 587     In Christ.      Gawi   Gabriel.


 
I am constantly in the Consciousness of the PRESENCE of Perfection and Love and Peace and Joy.



Virus-free. www.avast.com

Friday, 3 November 2017

Recall Notice - good and clever read


 

 

 

Talk about clever and to the point!

 

RECALL NOTICE:

 

The Maker of all human beings (GOD)

is recalling all units manufactured, regardless of

make or year, due to a serious defect in the

primary and central component of the heart.

 

This is due to a malfunction in the original

prototype units code named Adam and Eve,

resulting in the reproduction of the same defect

in all subsequent units.

 

This defect has been identified as

"Subsequent Internal Non-morality,"

more commonly known as S.I.N.,

as it is primarily expressed.

Some of the symptoms include
:
1. Loss of direction
2. Foul vocal emissions
3. Amnesia of origin
4. Lack of peace and joy
5. Selfish or violent behavior
6. Depression or confusion
7.. Fearfulness
8. Idolatry
9. Rebellion

 

The Manufacturer, who is neither liable

nor at fault for this defect,

is providing factory-authorized repair

and service free of charge

to correct this defect.

 

The Repair Technician,

JESUS,

has most generously offered

to bear the entire burden

of the staggering cost of

these repairs.

 

There is no additional fee

required.

 

The number to call for repair in all

areas is: P-R-A-Y-E-R.

 

Once connected,

please upload your burden of SIN through

the REPENTANCE procedure.

 

Next,

download ATONEMENT from the Repair

Technician, Jesus, into the heart component.

No matter how big or small the SIN defect is,

Jesus will replace it with:
1. Love
2. Joy
3. Peace
4. Patience
5. Kindness
6. Goodness
7. Faithfulness
8. Gentleness
9. Self-control

Please see the operating manual,

the B.I.B.L.E.

(BEST Instructions Before Leaving Earth)

for further details on the use of these fixes.

 

WARNING: Continuing to operate the

human being unit without correction voids

any manufacturer warranties, exposing the unit

to dangers and problems too numerous to list,

and will result in the human unit being

permanently impounded.

 

For free emergency service,

call on Jesus.

DANGER:
The human being units not

responding to this recall action will have to carry the consequences. The SIN defect will not

be permitted to enter Heaven so as to

prevent contamination of that facility - it will have to be replaced by L.O.v.E.. Thank you

for your attention!

- GOD
 

P.S. Please assist where possible by

notifying others of this important recall notice,

and you may contact the Father any time by

'Knee mail'!

Because HE Lives!

Working for God on earth doesn't pay much...but

His retirement plan is out of this world!

 

 

 

 

 

Virus-free. www.avast.com