- Jy is welkom HIERDIE eerskomende Saterdag 11 November by Alpha Conference Centre in Broederstroom naby Lanseria.
- Om deel te wees van 'n paar mense wat rondom 'n vuur - daar gaan nou nie regtig 'n vuur wees nie - sit en gesels oor CONSCIOUSNESS. Skuus - ek kan dit nie in Afrikaans vertaal nie.
- Oom Frikkie van Kraayenberg 88 jaar jonk - wie besig is met 'n boek daaroor - word ook op die oomblik genooi.
- Hy het mos toe hy baie jonger was die Alpha Centre gebou.
- Ek het voorlopig plek vir 12 mense bespreek - laat weet asb as jy kom - dat ek die 12 kan edit - indien jy middagete saam geniet is 'n donasie van R350 genoeg en nodig - as jy nie water het nie - KOM!
- Jy kan kom en gaan soos jy wil - oggend of middag - laat weet net asb 0721580587.
- Kom vra enige vraag.
- Ons kan die Olifant in die Kamer ook bespreek - dan verstaan jy wat ek bedoel het.
- Ons kuier saam - maak dit 'n reünie.
- Ek kamp daar, Vrydagaand of slaap in Krugersdorp indien nie moontlik om te kamp - sal vroeg daar wees.
- Jy kom op jou tyd. "You will meet the right people at the right time at the right place."
- God ons Vader is Volmaak en Volkome in beheer van jou en my lewe - ons moet dit NET Weet.
- Ek is in Gauteng om projek by Xanagas se besigheidsplan te bespreek.
- Ek sal ook so terloops die Apostel boeke met jou deel - as jy belangstel - net 'n paar aanhalings lees.
- Dina soek die musiek vir die EENDJIE DANS - waar om dit te koop of te kry - bel haar by 0026773680351 om te hoor hoe dit klink.
- Laat weet asseblief VANDAG - sodra jy hier lees - of jy kom. Dankie. BLESSINGS!!

I am constantly in the Consciousness of the PRESENCE of Perfection and Love and Peace and Joy.
| Virus-free. www.avast.com |