Saturday, 25 November 2017

..nie hoed vergeet...gas bottel dra nie.. kragopwekker... Dina en ek 50 jr saam....sabatical.. Grade 0 . histories..


  • Sjoe!  Jy moet nie jou hoed by die huis vergeet as jy in New Xanagas op 'n prayer walk gaan en huise besoek en mense bless nie, het dit mos Saterdag gedoen.  Was omtrent gaar gebrand.
  • 'n Ander les wat ek gister geleer het is om NIE jou buurman se swaar gas bottel te voet af te lewer nie - gebruik die bakkie - my rug....
  • 'n Ander les is dat jou kragopwekker nie moet loop wanneer die hoof krag aan kom nie - foutjie kos my R5400 - het R1400.....
  • Dina en ek is die jaar 50 jaar saam.   Was Dinsdag 47 jaar lank getroud.   Poog dat Dina Vrede en Liefde van my kant af ervaar - die 1 ste 46 en 'n driekwart was die moeilikste - anders is mens mos net 'n klinkende simbaal...  Het haar in 1967 ontmoet toe ek as poliesman met 'n bromponie vir my oom op Klaserie gaan kuier het.  Het nou weer op my spore gery en net anderkant die Strydom tonnel in my bakkie geslaap waar ek langs die bromponie geslaap het.  Ek dink hulle noem dit nostalgies.
  • Ek is op 'n Sabatical - help om Gideon en ons goed op te ruim, uit te sorteer, weg te gee en weg te gooi.  Ons is Desember tuis.
  • Dina is kaput na sy gister 'n historiese geleentheid help skep het tydens die Graad 0 se graduation ceremony.   Sy het die eendjies vir 'n dans afgerig en die saal gedecorate tot 3 vm die vorige nag.  Sy het gelukkig 'n lang handlanger om te help....       
Mooi bly en baie BLESSINGS!!       Dina se sel +26773680351          http://xanagasbotswana.blogspot.co.za/p/blog-page_17.html

FNB Lynnwood tak   252045     rek nr:    620 318 253 86           
Standard Bank. Gobabis tak    082072    Rek nr    143 356 488     GS Joubert
Xanagas@gmail.com    + 26773696737  of  0721 580 587   Gawi   Gabriel.


I bring my self - as an open empty vessel to God in you and me - to be filled.

In Christ.


Virus-free. www.avast.com