Na vergadering met die First Lady of Xanagas en Mac se lus om deel te wees van die rowwe deel skuif ons die datum met een week aan.
Ons het 2 dae nodig vir werk, merk en meet en plant van predikante en Jesus film wys in die aande by klein vee poste.
Ons ontmoet WOEMA middag van 8 ste by Okwa East op Kang pad - om betyds daar te wees moet ons die Donderdag oggend begin ry waar ons ookal is.
Ons het dus Dinsdag en Woensdag nodig om te werk.
Ek kry jou 4 Des. Maandag middag by Nqogodimo - 13 km Oos van New Xanagas - 30 km Suid van Tsootsha by die OKWA WEST bordjie S 22.09010 E 020.77364 Bring genoeg water en kos vir jou voertuig se mense vir 3 dae en every tree is a lave tree.
Jy moet my asseblief a.s.a.p. laat weet of jy kom.
Ons kombineer die aksie dus met WOEMA se koms. Hoe meer siele hoe meer vreugde.
Jy kan 'n berg fiets of motorfiets bring. Karavaan gaan swaar kry. Miskien 'n smaller een - baie bos. Jou voertuig kan 'n skrapie of 2 kry.
BLESSINGS vir jou !! In Christus. Onthou - ons Leef in Hom en beweeg en is altyd in Hom.
FNB Lynnwood tak 252045 rek nr: 620 318 253 86 GS Joubert
Standard Bank. Gobabis tak 082072 Rek nr 143 356 488 GS Joubert.
Xanagas@gmail.com + 267 73 696 737 Gawi Gabriel.

Dankie Vader vir reën en water. / Let there be rain. Thank You Father for rain and water.
| Virus-free. www.avast.com |



