Xanagas@gmail.com + 267 73 696 737 Gawi Gabriel.

Dankie Vader vir reën en water. / Let there be rain. Thank You Father for rain and water.
Ek het die wonderlike voorreg gehad om 'n reünie van ATVOS - ambagsmanne van YSKOR en verpleegsters wat in die 70 ger jare tot bekering gekom het en in die Lig van Christus begin lewe het by te woon. Elkeen met sy eie storie - hoe God met elkeen sy eie pad gestap het. HIS STORY. Dankbaar.
Dit was 'n vinnige rit Gauteng toe om die pomp te gaan haal. Het dit gister ingesit. Dit bly 'n wonderwerk. Dis dood stil. Net die son skyn. WARM. Dan begin die water uit die pyp te vloei. LEWE. Vir mens en dier. Dankie Vader.
Sommige van julle wat hier lees het lank geen nuus van my gekry nie. Skuus. Ek is ouer as 35. My adres lys het deur mekaar geraak.
Die donkie kar projek ondervind groei pyne. Bestuursprobleme. Een mens wat nie ander wil toe laat om te deel in blessings nie. Dis tydelik van aard.
BLESSINGS vir jou !! In Christus. Onthou - ons Leef in Hom en beweeg en is in Hom.
Dina 00 267 736 803 51 http://www.xanagasbotswana.blogspot.com/p/new-xanagas.html
Standard Bank. Gobabis tak 082072 Rek nr 143 356 488 GS Joubert.
Gawi sel: + 267 713 698 57 of + 267 736 967 37 of 0721 580 587
FNB Lynnwood tak 252045 rek nr: 620 318 253 86 GS Joubert
FNB Lynnwood tak 252045 rek nr: 620 318 253 86 GS Joubert
Standard Bank. Gobabis tak 082072 Rek nr 143 356 488 GS Joubert.
| Virus-free. www.avast.com |