Ek sien in my geestesoog bergfiets spanne en bikers en mense met bakkies en wonder wat hulle gaan hoor. Ry verder en kry Steen bokkies en Duikers in die koeltes. Ander naambordjies elke 10 km is JOY en PEACE en LIGHT en CHRIST op die 50 km kruising waar jy Noord kan afdraai Chobokwane en teer pad toe waar die lekker reguit gemaakte 75 km twee spoor vir motorfietse en karavane eindig by 'n regte kamp terrein met 'n stort.
Van 50 km af Wes vir 60 km is dit 'n ander storie - deur die bos - stadig - vee poste - verdwaal - lekker - ek sal saam gaan en jou die pad wys, as jy wil - daar is bordjies soos HOPE en RAIN is by die 100 km merk - dis 110 km tot by OKWA WEST naby New Xanagas. Ek het mense ontmoet wat ek nooit sou ontmoet het nie en hulle het Sy Woord gehoor. Is dit nie Wonderlik nie?
WOEMA !! kom 8 Desember om 'n program te maak - dan ontmoet ek hulle by OKWA EAST en ons volg die roete en hulle bring Living Balls om kinders die Goeie Nuus op die pad te laat hoor.
- Ek gaan daai laaste 60 km die week van die 28ste Nov merk en uit meet. Dan behoort ek weer petrol te hê. Wil jy saam kom?
FNB Lynnwood tak 252045 rek nr: 620 318 253 86 GS Joubert
Standard Bank. Gobabis tak 082072 Rek nr 143 356 488 GS Joubert.
Xanagas@gmail.com + 267 73 696 737 Gawi Gabriel.

Dankie Vader vir reën en water. / Let there be rain. Thank You Father for rain and water.
| Virus-free. www.avast.com |