Xanagas@gmail.com + 267 73 696 737 Gawi Gabriel.

Dankie Vader vir reën en water. / Thank You Father for rain and water.
"More Gawi, Vader het 'n manier om deure wat nie eens bestaan nie oop te maak.
Lang en die kort van die saak Rika soos dit moet wees is eintlik in ons gemeente…….
Gawi - Los die ou pomp of bring hom vir repairs. (as jy wil)
Grundfos skenk vir jou 'n splinter nuwe pomp "free of charge"
Onthou : "HY HET REEDS DAARVOOR OOK BETAAL"
Blessings Manie."
Dina het iets op die hart:
Liewe Almal,
Ek waag nie maklik my opinie in Gabriel se nuusbriewe nie - heeltemal te uitgesproke daarvoor.
Maar hierdie keer wil ek 'n eiertjie lê. Skuus het leestekens vergeet. Te lanklaas geskryf. Makliker om Boesman engel kindertjies vir danse af te rig. Soos nou vir die 50 ste Botswana Independance fees.
Kannie in woorde sê hoe dankbaar ek is vir die boorgat pomp vir Blessing nie. Arme Fana, Twobob se seun ry se bakkie flenters om elke dag 800 liter water vir die skape aan te ry. Tot soms 20 km heen en weer in 4x4 sand en sy bakkie is nie daarvoor gerat nie.
Daar het R6,000 se donasies vir die pomp ingekom wat Gawi se tog RSA toe finansier en 'n (tyd skakelaar en kontrolebord -Red.) timeswitch koneksie daaraan te monteer want die pomp moet afskakel as die waterstroompie te klein word anders brand die pomp weer uit.
Om by die punt uit te kom, soos Manie voorstel, word die res van die fooie dan gebruik om die stukkende ou pomp te restoureer.
Omdat daar nie fondse is vir saamry nie bly ek agter om huis, kat en tuin op te pas. Kla nie - is 'n gelukkige huishen!!
Ek is nou in Kang. Het hier geslaap. Sondag by 'n reünie en Maandag aand hopelik terug by die huis met pomp.
BLESSINGS vir jou !! In Christus. Onthou - ons Leef in Hom en beweeg en is in Hom.
FNB Lynnwood tak 252045 rek nr: 620 318 253 86 GS Joubert
Standard Bank. Gobabis tak 082072 Rek nr 143 356 488 GS Joubert.
| Virus-free. www.avast.com |