Friday, 21 October 2016

NATIONAL ACTION BY CHRISTIANS ON 19 NOV.


Subject: NATIONAL ACTION BY CHRISTIANS ON 19 NOV.

Dear beloved in Christ

For the first time ever in South Africa's history more than 100 000 believers will gather in Soweto, of which we will roughly be an equal number of black and white brothers and sisters in Christ. You are hereby INVITED to be part of this Godly intervention in our nation. The purpose is to humble ourselves before the Lord and be instruments of healing and restoration at a critical time. Please find attached a Letter that explains the significance of this Sacred Assembly and why you need to be there.

The Lord has used Angus Buchan to open the door for convening at the FNB Stadium on Saturday, 19 November 2016. But as Angus himself said: "It is not an Angus-thing, it is a Jesus-thing." So let us gather with One Voice to honour the King of kings and ask Almighty God to intervene on behalf of His people in South Africa.

Tickets will be made available from 21 October. They are FREE of charge but must be booked at Computicket (see http://online.computicket.com/web/). They are going to fly, so make sure you get yours quickly (max: 10 per person). Send the message about this important event to all your friends and family. Take buses, etc. and come from all over SA to Soweto. On that day gates will open at 11h00.

Pray with us during the next month in the build-up to 19 Nov., because we trust God will do something extraordinary in our nation. May this event be the spark for the Revival of South Africa through the power of the Holy Spirit!

The Lord bless you! See you there!

Xanagas@gmail.com     + 267 73 696 737   Gawi   Gabriel.


​Dankie Vader vir reën en water. / Let there be rain.   Thank You Father for rain and water.

 

 

 


Virus-free. www.avast.com

Friday, 14 October 2016


Xanagas@gmail.com     + 267 73 696 737   Gawi   Gabriel.


​Dankie Vader vir reën en water. / Let there be rain.   Thank You Father for rain and water.

     Hoe gaan dit met jou?   Vrees jy enige iets?    Moenie.    Die engele het met Jesus se geboorte gesing: "Vrede op aarde..."   Christus is hier.   God is in beheer.    Dinge lyk deur mekaar.   Feit is.  Die mens maai wat hy saai.    Die mens saai met sy gedagtes - wat hy dink - met sy woorde en met sy hande - dade.   Dit wat jy saai - groei - dit kom terug na jou toe.   In die selfde formaat as wat jy saai.    Saai liefde - help mekaar - bemoedig mekaar.      Doen wat reg is.

    Ek het die wonderlike voorreg gehad om 'n reünie van ATVOS - ambagsmanne van YSKOR en verpleegsters wat in die 70 ger jare tot bekering gekom het en in die Lig van Christus begin lewe het by te woon.  Elkeen met sy eie storie - hoe God met elkeen sy eie pad gestap het.  HIS STORY.   Dankbaar.

    Dit was 'n vinnige rit Gauteng toe om die pomp te gaan haal.  Het dit gister ingesit.  Dit bly 'n wonderwerk.  Dis dood stil.  Net die son skyn.   WARM.    Dan begin die water uit die pyp te vloei.  LEWE.  Vir mens en dier.  Dankie Vader.

    Sommige van julle wat hier lees het lank geen nuus van my gekry nie.  Skuus.  Ek is ouer as  35.  My adres lys het deur mekaar geraak.

    Die donkie kar projek ondervind groei pyne.   Bestuursprobleme.  Een mens wat nie ander wil toe laat om te deel in blessings nie.    Dis tydelik van aard.  


BLESSINGS vir jou !!       In Christus.    Onthou - ons Leef in Hom en beweeg en is in Hom.
           

Dina       00 267 736 803 51           http://www.xanagasbotswana.blogspot.com/p/new-xanagas.html            

Gawi sel:    + 267 713 698 57    of      + 267 736 967 37     of      0721 580 587

FNB Lynnwood tak   252045     rek nr:    620 318 253 86      GS Joubert      


Standard Bank. Gobabis tak    082072    Rek nr    143 356 488     GS Joubert.                 

Virus-free. www.avast.com

Thursday, 6 October 2016

...... splinternuwe pomp vir Blessing ...brief van Manie.... brief van First Lady of Xanagas.....

Xanagas@gmail.com     + 267 73 696 737   Gawi   Gabriel.


​Dankie Vader vir reën en water. / Thank You Father for rain and water.

     GLORY !!!   Dankie Vader vir 'n splinternuwe pomp vir Blessing - verskaf deur Grundfos.  Dis 'n wonderwerk, sien Manie se brief:   

"More Gawi,   Vader het 'n manier om deure wat nie eens bestaan nie oop te maak.

Lang en die kort van die saak Rika soos dit moet wees is eintlik in ons gemeente……. 

Gawi -  Los die ou pomp of bring hom vir repairs.  (as jy wil)

Grundfos skenk vir jou 'n splinter nuwe pomp "free of charge"

Onthou : "HY HET REEDS DAARVOOR OOK BETAAL"

Blessings  Manie."

Dina het iets op die hart:  

Liewe Almal,

Ek waag nie maklik my opinie in Gabriel se nuusbriewe nie - heeltemal te uitgesproke daarvoor.

Maar hierdie keer wil ek 'n eiertjie lê. Skuus het leestekens vergeet. Te lanklaas geskryf.    Makliker om Boesman engel kindertjies vir danse af te rig.    Soos nou vir die 50 ste Botswana Independance fees.

Kannie in woorde sê hoe dankbaar ek is vir die boorgat pomp vir Blessing nie. Arme Fana, Twobob se seun ry se bakkie flenters om elke dag 800 liter water vir die skape aan te ry. Tot soms 20 km heen en weer in 4x4 sand en sy bakkie is nie daarvoor gerat nie.

Daar het R6,000 se donasies vir die pomp ingekom wat Gawi se tog RSA toe finansier en 'n (tyd skakelaar en kontrolebord -Red.) timeswitch koneksie daaraan te monteer want die pomp moet afskakel as die waterstroompie te klein word anders brand die pomp weer uit.

Om by die punt uit te kom, soos Manie voorstel, word die res van die fooie dan gebruik om die stukkende ou pomp te restoureer.

Omdat daar nie fondse is vir saamry nie bly ek agter om huis, kat en tuin op te pas. Kla nie - is 'n gelukkige huishen!!

     Ek is nou in Kang.  Het hier geslaap.   Sondag by 'n reünie en Maandag aand hopelik terug by die huis met pomp.         

BLESSINGS vir jou !!       In Christus.    Onthou - ons Leef in Hom en beweeg en is in Hom.           

Dina       00 267 736 803 51           http://www.xanagasbotswana.blogspot.com/p/new-xanagas.html            

Gawi sel:    + 267 713 698 57    of      + 267 736 967 37     of      0721 580 587

FNB Lynnwood tak   252045     rek nr:    620 318 253 86      GS Joubert      


Standard Bank. Gobabis tak    082072    Rek nr    143 356 488     GS Joubert.                 

Virus-free. www.avast.com

Wednesday, 28 September 2016

New Xanagas en Jan - Vrydag tussen 07h00 en 08h00 GROOT ONTBYT.


Jan Swart wat die donkie karre gebou en afgelewer het is 'n gas VRYDAG 30 September tussen 07h00 en 08h00 op Groot Ontbyt -   Kyk Net      Kanaal 145.

Dankie Vader.   Dankie Jan.   BLESSINGS!!


Virus-free. www.avast.com

Dankie Vader vir REËN en Water.


Dankie Vader vir REËN en Water. Hier en waar hierdie woorde gelees word.  U tyd is altyd perfek.


 


Virus-free. www.avast.com

Sunday, 25 September 2016

S. O. S. Blessing se boorgat pomp.....wanneer iemand dors is.......tent gaan haal in Jhb .....kartering van die Okwa....


     S. O. S.   Blessing se boorgat pomp is nou al 3 maande stukkend.   Hulle ry elke dag 'n paar honderd liter drink water aan vir die bokke en skape en mense.        Oster het 'n bees verkoop en die pomp in Gantsi laat reg maak.       Dit het 'n paar duisend Pulas gekos en een week gehou.

    Ek het hoofsaaklik gebid vir hulle en help waar ek kan.     Toe herinner die Gees van God my aan Matt 25:40    ".... wanneer iemand dors is en ons gee - dan gee ons dit vir Christus."   As ons die lyn deur trek en vir iemand water vra - dan vra ons dit vir Christus.   

    Daarom vra ek nou water in hierdie klein briefie.  Help asseblief dat ons vir Blessing water kan gee.     Ek sal die pomp na Grundfos se hoofkantoor in Germiston vat.       Die motor kos R10,500.     Moontlik kry ons dit goedkoper.

    Ek moet ook 'n tent gaan haal in Jhb. en latte en skadunet en....... daar is altyd 'n lysie en ons Vader het tot nou toe Volmaak Voorsien - soos ek weet jy ook kan getuig.  Hy is Wonderbaar.  Raadsman.  Sterke God.

    Johan, Mac en Daniël het gereageer oor die kartering van die Okwa.   Die datum is nog nie vas gemaak nie - kom jy saam?      As jy daarvoor wil gee - merk dit Okwa of pomp of wat ook al.

    Dankie Vader vir dit wat nodig is.   Ek kan eers in die eerste week van Oktober ry - wanneer daar petrol geld is -
is die week vas in Xanagas .

    Die donkie kar projek ondervind groei pyne.   Dankie Vader vir Wysheid.

 BLESSINGS vir jou !!       In Christus.    Onthou - ons Leef in Hom en beweeg en is in Hom.           
Dina       00 267 736 803 51           http://www.xanagasbotswana.blogspot.com/p/new-xanagas.html            

Gawi sel:    + 267 713 698 57    of      + 267 736 967 37     of      0721 580 587

FNB Lynnwood tak   252045     rek nr:    620 318 253 86      GS Joubert      


Standard Bank. Gobabis tak    082072    Rek nr    143 356 488     GS Joubert.                 

Virus-free. www.avast.com

Saturday, 17 September 2016

Okwa River Web blad


OKWA RIVER VALLEY - Western Botswana.

Adventure 4x4 and 2x4 and Motor Bike and Mountain Bike with Echo Community Camping.

You are welcome to join us when we mark out the route from New Xanagas to the Kang - Gantsi Trans Kalahari Highway.

Please contact me immediately at xanagas@gmail.com

It will happen end October or beginning November 2016.

You must be prepared to camp.

We only need a Tracks for Africa GPS, 200 metal fence poles and reflector tape and old tyres.

You can give a donation if you wish.

BLESSINGS!!    Gabriel.   http://www.xanagasbotswana.blogspot.com/p/new-xanagas.html



Virus-free. www.avast.com

Okwa River Valley karteer .......donkie karre .... kokery vir oues en siekes......


    Gesoek: Iemand wat Tracks For Africa kan werk - ons wil die Okwa Rivier Vallei - antieke rivier wat binneland toe vloei karteer - met yster pale en reflector tape elke 10 of 20 km en meer waar spoor deur veeposte verlore gaan.    Ons wil by New Xanagas begin Ooste toe - tot by die Kang - Gantsi pad.   Ons sal kamp plekke met water ook identifiseer.     Dan sluit ons die roete oop vir motor fiets ryers,   4x4 en 2x4 voertuie en selfs berg fiets ryers.    Is dit jy?  Kontak my dadelik asb.
     Ons moet dit begin of einde Oktober doen - wanneer pas jou die beste.  Later gaan jy bietjie warm kry - begin November kan ook werk.    Dis logies dat ons kamp.
  •      Dankie Vader vir brandstof en omtrent 200 yster pale wat ons halveer en kos natuurlik.
  •      Dankie Vader en Jan vir die twee donkie karre.  Kyk hier vir foto's: http://www.xanagasbotswana.blogspot.com/p/new-xanagas.html
  •      Dankie Vader vir die kos kokery vir oues en siekes wat begin het.   BLESS hulle.
Baie BLESSINGS vir jou !!               In Christus.            
Dina       00 267 736 803 51                      

Gawi sel:    + 267 713 698 57    of      + 267 736 967 37     of      0721 580 587

FNB Lynnwood tak   252045     rek nr:    620 318 253 86      GS Joubert      


Standard Bank. Gobabis tak    082072    Rek nr    143 356 488     GS Joubert.                 

Virus-free. www.avast.com