Ek het hoofsaaklik gebid vir hulle en help waar ek kan. Toe herinner die Gees van God my aan Matt 25:40 ".... wanneer iemand dors is en ons gee - dan gee ons dit vir Christus." As ons die lyn deur trek en vir iemand water vra - dan vra ons dit vir Christus.
Daarom vra ek nou water in hierdie klein briefie. Help asseblief dat ons vir Blessing water kan gee. Ek sal die pomp na Grundfos se hoofkantoor in Germiston vat. Die motor kos R10,500. Moontlik kry ons dit goedkoper.
Ek moet ook 'n tent gaan haal in Jhb. en latte en skadunet en....... daar is altyd 'n lysie en ons Vader het tot nou toe Volmaak Voorsien - soos ek weet jy ook kan getuig. Hy is Wonderbaar. Raadsman. Sterke God.
Johan, Mac en Daniël het gereageer oor die kartering van die Okwa. Die datum is nog nie vas gemaak nie - kom jy saam? As jy daarvoor wil gee - merk dit Okwa of pomp of wat ook al.
Dankie Vader vir dit wat nodig is. Ek kan eers in die eerste week van Oktober ry - wanneer daar petrol geld is - is die week vas in Xanagas .
Die donkie kar projek ondervind groei pyne. Dankie Vader vir Wysheid.
BLESSINGS vir jou !! In Christus. Onthou - ons Leef in Hom en beweeg en is in Hom.
Dina 00 267 736 803 51 http://www.xanagasbotswana.blogspot.com/p/new-xanagas.html
Standard Bank. Gobabis tak 082072 Rek nr 143 356 488 GS Joubert.
Gawi sel: + 267 713 698 57 of + 267 736 967 37 of 0721 580 587
FNB Lynnwood tak 252045 rek nr: 620 318 253 86 GS Joubert
FNB Lynnwood tak 252045 rek nr: 620 318 253 86 GS Joubert
Standard Bank. Gobabis tak 082072 Rek nr 143 356 488 GS Joubert.
| Virus-free. www.avast.com |