Tuesday, 17 September 2019

Unieke briefie. Onthou 70 ste .....12 Okt ...Lapa...Rietondale High.



Die briefie wat ek nou skryf - moet ek NOU skryf want dis die 1ste keer in 33 jaar waar.:-)
Ons leef in 3 lande - Botswana, RSA en Namibia.
Daarom het ons 'n bank rek in elkeen.
Die ongewone ding is:
Al drie is op ZERO.:-)
God knows.
Hy sorg.

O ja, onthou ons 70 ste verjaarsdag / reunie hoe spel mens die woord? /kuier op 12 Oktober 2019 - gaan fees wees.
Amptelik 12  uur - moontlik vroeĆ«r, dat daar opgeruim kan word indien lapa die Vrydag gebruik is.
Dis by Rietondale High - Verwoerd  Skool se naam is verander.
Ry met Frates en regs met Pierneef, dan is lapa Links.
Bel Henda asb 0828726333.
Ons is al die 9de in Pta.

BE BLESSED!!                        http://xanagasbotswana.blogspot.co.za/p/blog-page_17.html

Xanagas@gmail.com    + 26773696737  of  0721 580 587   Gawi   Gabriel.


" As God Sy asem ophou - sterf alle lewe."  Job 34:15

Virus-free. www.avast.com