Tuesday, 17 September 2019

Good NEWS !!!


My Broer en Suster, ek het GOEIE Nuus vir jou!

Dit wat Jesus 2020 + jaar terug begin bid het - en ons geleer het om te bid.  Gebeur.
Die Koninkryk van God is HIER - JA, daar by jou, rondom jou en in jou.
Miskien wil jy nou ophou lees, want jy het dit al gehoor - "A pie in the sky when you die."  Nee.
NOU.
Laat my asseblief toe om dit te bewys.
Hier moet en wil ek net weer baie duidelik die benchmark stel.  Jy en ek en Malema en daai ou wie jou so irriteer IS saam met Jesus gekruisig.  Ons FOKUS op die 3de dag - Christus het opgestaan en LEEF in jou en my en... Gal 2:20.  Christus is ALLES in die heiden en die kerk mens.  Lees weer Gal 3:11.   Ok, nou gaan ons verder om te bewys.....
        Muskiete is van die mees irriterendste skepsels op aarde. Stem jy saam? Hier moet jy nou antwoord - vir jou self :-)
Nou, het die muskiete wat hierdie tyd baie aktief is - die afgelope paar dae minder geword by jou?
En verlede nag?  Geen?  Jy het een gehoor en hy het toe weg gevlieg?
Goed ek stem saam - dis nie 'n goeie bewys vir ALMAL nie, want jy het normaalweg nie muskiete nie.
Vir die vir wie dit wel waar is - laat weet vir my asseblief hoe jy die muskiete nou beleef, as jy wil.
        Almal sal saam stem dat jou bewus wees van Christus - groter is.
Jy vrees minder of niks.
Jy weet God IS met jou.
Jy is genees van dit wat jou lank pla.
Jy rus in God.
En moeg mense kry hoop, af vlerk voels begin sing en riviere wat droog is begin vloei.
Dit word en is hemel op aarde want ons leef in Sy Koninkryk.

BE BLESSED!!                        http://xanagasbotswana.blogspot.co.za/p/blog-page_17.html

Xanagas@gmail.com    + 26773696737  of  0721 580 587   Gawi   Gabriel.


"For no matter how many promises God has made, (365 - one for every day) they are all 'YES' in Christ." 2 Cor 1 :20

Virus-free. www.avast.com