God is Wonderlik. Jy onthou die drie ZERO's. ??
Woensdag nag vloei daar toe 2000 + in die dam in Pta.
Nou, jy en ek het nog nie daarvan gepraat nie - maar God Knows dat daar 'n span van Living Ball Ministries, volgende Sat 28 Sept, kom en ons gaan vir 'n 8 meter rondawel in Bere, die oudste settlement in Botswana, met die moeilikste Boesman taal Qoo, 'n waterdigte skadunet dak opsit dat dit 'n kerk word. Die span onder leiding van Tertius du Plessis tertiusd@mweb.co.za van WOEMA het vandag die skadunet gelaai by Knittex in Randfontein en betaal, R5000. Wil jy saam kom? :-) Hulle ry met motorfietse en 'n 4x4.
Die kappe word gemaak van bloekom latte, 50 van hulle. Dit moet gekoop word. Gister was Dina en ek in Gantsi en God het voorsien dat ek 1050 Pula kon betaal vir die latte en Dina kon 'n skouer en rug massage kry en ons kon koop wat nodig is en daar was nog R11 oor in FNB. GLORY !!
Die kersie op die koek is vandag toe bel 'n broer in Francistown en hy betaal 1040 Pula in Gantsi FNB.
Is ons Vader nie Wonderlik nie?
Xanagas@gmail.com + 26773696737 of Whatsup +27721580587 Gawi Gabriel.
" As God Sy asem ophou - sterf alle lewe." Job 34:15
