My seun Gideon is waar ek omtrent 'n jaar gelede was.
Gediagnoseer met die groot K. Ons weet God kan.....
Soos ek, loop hy ook die mediese pad - dankie Vader vir goeie dokters. Dankie vir Wysheid.
Hy is in 'n ander hospitaal - in Steve Biko.
Die fisiese plek waar sy groeisel is, is baie naby waar myne was - Dankie Vader WAS.
Ek dink nog steeds dis 'n pitseer wat kwaad geword het - dis my opinie.
Onderste strepie. Sit Gideon ook op jou hierdie dinge lysie. Dankie. Ons Vader WEET. Hy genees. Dina bly by Henda 0760346286