Terwyl ek verlede Sondag voor 'n kerk vol kindertjies staan - met 'n goeie tolk - met die uitdaging om hulle te verduidelik - wat beteken SOEK EERS die Koninkryk van God. Toe kom die Wysheid deur. "Ons, jy en ek is RADIOtjies. Hier rondom ons - in die lug - is verskillende radio stasies of programme - jy moet KIES waarna jy wil luister. Dis nie SOEK soos na iets wat weg is nie.... Wees stil en luister...... Hoe meer jy luister en dink oor Wie HY IS ... Hoe meer raak jy BEWUS van Sy Teenwoordigheid - PRESENCE. Jy verstaan wat ek bedoel.
Goeie Nuus oor Gideon. Dankie dat hy op jou hierdie dinge lysie is. Die kanker is net in 'n limf klier wat kwaad geword het, hy het ook vel kanker op die rug. Hy begin 1 Junie met chemo. Hulle gaan nie opereer nie. Dankie Vader vir Volkome genesing.
- Die man wat nie meer wou lewe nie - het my 30 minute nadat ek daai briefie uitgestuur het gekontak, gevra vir die Apostel boeke en......hy leef. GLORY !!
FNB Lynnwood tak 252045 rek nr: 620 318 253 86 Standard Bank. Gobabis tak 082072 Rek nr 143 356 488 GS Joubert

Dankie Vader vir wolke, water en reën en son skyn. / Let there be rain and there was rain.