Vanoggend word ek wakker met Willemien se vraag: "Glo jy ?"
Ek antwoord: " Ja - ek glo -
Jesus is die Christus -
die Lam van God -
wie die sonde van die wêreld weg geneem het."
Presies dit.
Joh 1:29
Jesus is die Christus -
die Lam van God -
wie die sonde van die wêreld weg geneem het."
Presies dit.
Joh 1:29
| Virus-free. www.avast.com |