Monday, 25 July 2016

PHàM-PHáM PLACE of Abundance.

  Dis nou al lank wat die bord met die woorde op in New Xanagas - langs die kerk - langs 'n vakante kombuis met 'n konkreet vuur maak plek oppervlak, wat nie gebruik word nie - met 'n elektriese punt - wat nie krag in het nie - staan.            Die bord staan nie net nie - dit PROKLAMEER:
    Want op die bord is geskryf Joh. 10 : 10   "Jesus, die Christus, het gekom om oorvloed en lewe te bring - die dief steel en maak seer en dood."

Vanoggend vroeg terwyl ek saam met ons Vader in Sy tuin stap - WEET ek net:  DIE TYD IS REG.  BEGIN.
  • Dankie Vader vir 2 lig gewig donkie karre wat binnekort in New Xanagas afgelewer gaan word.
  • Dankie Vader vir jong manne wat dit gaan gebruik om vuurmaakhout aan te ry.
  • Dankie Vader vir jong manne wat dit gaan op saag en kap om te verkoop - die kombuis koop dit ook.
  • Dankie Vader vir elektrisiteit in die meter box - gaan dit vandag in Gantsi uitsorteer - kort so P400 pm.
  • Dankie Vader vir 'n vries kas.
  • Dankie Vader vir draad en pale om 'n sterk heining om kombuis en hout stoor plek op te gradeer.
  • Dankie Vader vir 'n span om kos te kook en af te lewer - met donkie karre - vir ou mense en siekes.
  • Dankie Vader vir kos om te kook.
  • Dankie Vader vir werk vir 'n hele paar jong mense wat hul self AMBASSADORS for CHRIST noem.                                       
Die aksie kan na 'n tyd en 'n tyd en 'n halwe tyd self onderhoudend wees.

Tussen 10 en 100% van die bestaande stroompie water wat huidiglik in vloei gaan gebruik word om dit te help realiseer.

Indien jy wil help - die nommers staan onder - jy kan dit ook spesifiek merk vir Pham-Pham of vir Bandu, Boetiki, Jan, Piet, Shakes, Captain, MC, of net laat vloei - ons Vader Voorsien. 

Ek vertrek Woensdag 28 ste Gauteng toe om my bril en skadunet en pale ens te haal.

BLESSING       xanagas@gmail.om    Ek gebruik nie Face Book nie.  Weet nie eers hoe om dit te spel nie.
Dina        + 267 736 803 51                       http://www.xanagasbotswana.blogspot.com/p/new-xanagas.html

Gawi sel:    + 267 713 698 57    of      + 267 736 967 37     of      0721 580 587

FNB Lynnwood tak   252045     rek nr:    620 318 253 86      GS Joubert      


Standard Bank. Gobabis tak    082072    Rek nr    143 356 488     GS Joubert.                 

Virus-free. www.avast.com