Saturday, 2 July 2016

God is good !! All the time !! Sing die kinders.....


God is  good !!   All the time !!  Sing die kinders altyd.   

Ek sit hier naby die grens - Botswana kant - wag vir dagbreek.   Wil net vinnig vir jou iets sȇ.

Ons Vader het so Wonderlik voorsien - tweedehandse skadunet om die kerk se mure 'n ander kleur te gee, bloekom latte, sink geute en 'n vesel glas vis dammetjie vir die aquaponics.   Alles bo op die bakkie se dak.

Ek gaan probeer om die aquaponics te laat werk SONDER enige pompe.   Later meer inligting.   Vra as jy wil.

EN ons Vader gee toe vir my 'n paar nr 15 hardloop skoene - dit beteken mos dis draf tyd.  Gister oggend het ek toe vir die 1 ste keer in jare weer gedraf - LEKKER !!   Dankbaar.

EN 'n paar nr 15 stewels vir R399  EN daar vloei toe R400 van Koninkryks Bank af in.  Is dit nie Wonderlik nie?!

EN genoeg groente vir potjie kos vir 150 plus mense in New Xanagas vir 4 dae elke dag saam met 'n span van Bloemfontein af.  Die eland vleis is klaar reg in die vries kas.

  • Kontak Martin vir sleeper hout deure of tafels of enige egte hout werk 073 510 0914
  • Kontak Jaco my klein seun vir enige sweis, spuit verf - selfs "paint brush"  0721 362 640   Hy het mos amper sy linker arm afgesny met 'n "grinder" hoek snyer - Dankie Vader hy werk weer.
BLESSINGS!!                           
Dina        + 267 736 803 51                       http://www.xanagasbotswana.blogspot.com/p/new-xanagas.html

Gawi sel:    + 267 713 698 57    of      + 267 736 967 37     of      0721 580 587

FNB Lynnwood tak   252045     rek nr:    620 318 253 86      GS Joubert      


Standard Bank. Gobabis tak    082072    Rek nr    143 356 488     GS Joubert.                 

Virus-free. www.avast.com