Friday, 24 July 2015

Klik op link in briefie - om saam ... kinders vreugde........as water uit....

    Die vreugde was groot toe die water by Blessing se boorgat uit spuit - klik hier  https://youtu.be/iHijoUn6R14 om saam met die Boesmans en ons vreugde te ervaar.  

     Dankie Vader.  Na maande se pad oop kap en bid en die wonderwerk dat daar 4 son panele - 'n pomp wat 210 m kan pomp, elektriese kabel en pyp - alles via Kruis Kilos en Manne van die Woord en Botswana Endurance 2015 en... en...jy.... wie ons Vader se hand word om te Voorsien.    DANKIE !!!!!  Die pomp lewer so 500 liter per uur.

    Toe Val Lig -
dis mos hoe mens dit spel - het Botswana regering vir 2 van Oster se kinders 26 bok ooie GEGEE spesifiek in hierdie tyd.  Hulle wei lekker by Blessing - New Xanagas se mens en dier kry swaar weens swak water toevoer.

    Oster en Twobob gee vir my 5 van die Veld Master skape wat uit Namibia ingevoer gaan word - dit sal die enigste pensioen wees wat ek en Dina het.  :-)  

    Ons gaan binnekort genoeg vleis hê dat die kombuis by die kerk - by Phȁm-Phặm
(beteken oorvloed) in New Xanagas kan begin kook vir ou en siek en honger mense - sodat hulle Christus kan sien en Sy Woord hoor en Beleef en Leef.

    Daar is nou nog een groot uitdaging - om oorbeweiding te voorkom MOET daar kampe met verskuifbare heinings gebou word.  Omdat dit 'n veepos is mag daar nie permanente kampe gespan word nie.   Ons sê Dankie Vader vir 90,000 Pula.

    Indien jy water wil laat vloei om Blessing te ontwikkel - merk dit asseblief Blessing - een dragtige bok met 2 lammertjies kos bv. R1000.

    Onthou - hierdie is die 1ste van 'n paar veeposte Suid van New Xanagas wat geskep gaan word - Dankie Vader vir Wysheid en water.                  

                    Baie  BLESSINGS!!    

Dina    + 267 736 803 51                                                                            http://www.xanagasbotswana.blogspot.com/ 
Gawi sel:        + 267 736 967 37     of in RSA sms   0721 580 587 

FNB Lynnwood 252045 rek nr: 620 318 253 86  GS Joubert          of     Pay Pal xanagas@gmail.com
Standard Bank. Gobabis Branch 082072 Rek nr 143 356 488  GS Joubert.

Avast logo

This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
www.avast.com

Friday, 17 July 2015

Fwd: Vandag se gebed

-------- Forwarded Message --------
Subject: Vandag se gebed
Date: Fri, 17 Jul 2015 05:17:22 +0100
From: Ayana <acimna@iway.na>
To: Gawi Joubert <xanagas@gmail.com>

"Guidance has been given you many, many times when you have been in situations where guidance has been appropriate.  But this time, as many times before also, we have given it in advance in order for you to become aware that guidance is first and foremost a gift, a gift from us to you.  It is not revelation, which is a gift from the Father. Secondly, guidance comes not from the separated and split mind of the ego, but it comes from union, from your spacious self where we reside."

This guidance is seldom given when asked for...

"Yes, but it is always given at the most appropriate time, even when not asked for. This is to help free you. Free you from the incessant and unnecessary need to know in advance. You become so pre-occupied with possible future scenarios that you miss the joy of living with full awareness in the present moment.  Truth and Love abide only in the present.  We grant you this experience.  

"We are here to help you enjoy to influx of continually coming to know while you are simply be-ing – the will of the Father - and being fully aware that you are the presence of the Father."

Thank you. What is appropriate for now?

"Live with awareness.

"Go about the affairs of daily living and observe what comes and what goes.

"Be welcoming, receptive, and hospitable to each entity or event that approaches you and that you approach.

"Hold each one that has come into your awareness, within your spacious self, within the embrace of the love of your self of union, for as long as it remains within your vision.

"Also allow complete pass-through by letting movement out of your vision or awareness happen as spontaneously and as harmoniously as you have allowed its approach. Leave and let leave with blessing, love, and joy to speed it on its way."

Avast logo

This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
www.avast.com

Monday, 29 June 2015

As jy dink dat God nie by en in en om jou is nie - dan sal jy dit so beleef.

Jy is wat jy dink.

As jy dink dat God nie by en in en om jou is nie -  dan sal jy dit so beleef.

Die Israeliete in die woestyn het die Waarheid beleef.     Hulle het Christus gedrink:

1Cor_10:4  And did all drink the same spiritual drink: for they drank of that spiritual Rock that followed them: and that Rock was Christ.

    Ons fokus nou net op die BLESSING boorgat.    Ek maak vir eers die boek toe vir die FONTEIN boorgat.   Wil nie verdeeldheid skep nie.   Ons gaan wel die kruis plant.   As jy weer die Trans Kalahari gaan ry - 50 km van die grens af sal jy 'n groot verligte kruis sien wat heeltyd OPSTANDING - LEWE -  VERGIFNIS - CHRISTUS - BESKERMING - SHALOM en al die ander Woorde van die Lewe verkondig.

    Ons Vader het 'n 220 m elektriese kabel en staal kabel voorsien.  Dit kom 16 Julie.  GLORY!!
    Die pomp wat vandag kom wat net 120 m kan pomp RUIL ons vir een wat 220 m kan pomp.  DANKBAAR!!
    Die son panele word die week geïnstalleer.  Dankie Vader.

Jy is welkom om te kom kuier.   Hier kom nou iemand vir 'n maand saam kuier werk en leef.

Jy is ook welkom om 'n deel van jou sending of liefde of omgee budget na van die onderste dammetjies te laat vloei.  Ek kry nie 'n salaris nie - dis deels hoe ons Vader sorg en dat die wiele draai.  
Ek skryf dit nie altyd nie - net soms vir die wat nie weet of vergeet het!

    Baie BLESSINGS!!

Dina    + 267 736 803 51                                                                            http://www.xanagasbotswana.blogspot.com/ 
Gawi sel: + 267 713 698 57 of + 267 736 967 37 of sms   0721 580 587 

FNB Lynnwood 252045 rek nr: 620 318 253 86  GS Joubert          of     Pay Pal xanagas@gmail.com (Niemand het dit nog gebruik nie.)
Standard Bank. Gobabis Branch 082072 Rek nr 143 356 488  GS Joubert.

Avast logo

This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
www.avast.com

Sunday, 21 June 2015

Daar's WATER !!!!!! Die wonderwerk is.........

    Daar's WATER !!!!!!     Die wonderwerk is dat daar TWEE boorgate is.     Amper 'n groter wonderwerk is dat 'n swart Herero familie die een vir my gegee het - dat ons dit saam gebruik vir Koninkryks werk.   Daar is oorvloedig water op, net 44 m diep EN die span van Bloemfontein kom dit volledig toerus met 'n son pomp.  'n Elektroniese ingenieur is deel van die span - om te help met die konneksies.   Die boorgat is deel van 4 x1 km waarvan 1 km x 1 km klaar toegespan is - die naam is FONTEIN - in Herero is dit Eharui.  Dis waar ons altyd die konferensies hou.     Ons vertrou ons Vader vir skape en bokke en melk bokke.   EN skadu net - stukke OU skadunet - BAIE!!   Sal kom haal.

    Die verwikkelinge - Gereël en Beplan deur ons Wonderlike Vader gaan veroorsaak dat daar nog 'n basis punt ontstaan vanwaar af ons die veeposte en dorpies en skole makliker gaan bereik met die Evangelie wat Jesus Christus verkondig het van die Koninkryk - God - hemel op aarde in en rondom ons.  Daar hoor jy nou sommer my sinnetjie.  (
50 mense het geantwoord - elkeen verskillend.  As jy 'n lys van die antwoorde wil ontvang - vra gerus.)     

    Oster en Twobob se boorgat is toe 220 m diep met genoeg water vir 'n son pomp
  • DV het ons klaar die kabel - sal in week bevestig    -   dis 'n baie groot deel van die koste van 'n solar pomp
  • Ons vertrou ons Vader HIERDIE WEEK vir 'n pomp - GRUNFOSS  asseblief en Dankie!   (Dit werk met 12 volt tot 300volt)
  • die stainless steel kabel om die pomp vas te maak aan die basis plaat 200 m lank
  • genoeg son panele
  • 200 m hoë druk pyp - kan dit in Gantsi koop - Dankie Vader vir pulas.

Greyling hulle kom Sondag 28 Junie verby - dan kan hulle dit saam bring en installeer.

Onthou die Desert Flower Run 3 vir 4 Julie - WELKOM !

Daar het toe GEEN water ingevloei - gemerk KERK BOU FONDS nie - sit plan op ys.   Net ingeval jy wonder.

                    Baie  BLESSINGS!!    

Dina    + 267 736 803 51                                                                            http://www.xanagasbotswana.blogspot.com/ 
Gawi sel: + 267 713 698 57 of + 267 736 967 37 of in RSA     0721 580 587 

FNB Lynnwood 252045 rek nr: 620 318 253 86  GS Joubert          of     Pay Pal xanagas@gmail.com
Standard Bank. Gobabis Branch 082072 Rek nr 143 356 488  GS Joubert.

Avast logo

This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
www.avast.com

Saturday, 20 June 2015

Jy is wat jy dink.

Jy is wat jy dink.

Avast logo

This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
www.avast.com

Monday, 15 June 2015

Druk asseblief REPLY en skryf in 1, 2 of 3 sinne wat is - volgens jou - die evangelie, die goeie nuus?

Druk asseblief REPLY en skryf in 1, 2 of 3 sinne wat is - volgens jou - die evangelie, die goeie nuus?

Asb. Elk Een wat hierdie woorde lees - As jy wil natuurlik.

Baie BLESSINGS!!   Gawi.  xanagas@gmail.com

Avast logo

This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
www.avast.com

Thursday, 11 June 2015

Ek vra toe vir ons Vader hoekom ek so upset word deur dronk mense? Vanoggend ........

     Dronk mense ontstel my geweldig.   Ek is seker vir jou ook.  Ek weet nie hoekom nie.   Die man wat die water aangewys het - het absoluut 'n gawe van God.   Maar hy het ook 'n drank probleem, hy was gister nou weer lekker getrek in Gantsi, luidrugtig, preek vir almal, aggressief - totaal anders as wie HY IS.  Ek kom nou nou weer terug na hom.   Hy verwag dat ons STERK water van 120 meter diep kan tref.  Die boor is nou op 120 m.  Ek sit hier langs die Glory Lorry in die Glory bakkie en tik.  Internet sein te swak om te stuur.  Sal dit later doen as ek by die huis is.   Dan weet ons ook wanneer die water gekom het.  Dag later - geen water op 150m - en pomp breek op boor - kan nie verder boor - ek vat more pomp Pta toe om herstel te word - ek moet bande vir my bakkie kry in Lichtenburg - Dankie Vader EN 'n tweedehandse sink dam met voering - Dankie Vader - dan los ek bakkie in Gaborone en vat Tata 4x4 om 3500m  plastiek tou net elektriese omheining in Serowe op te laai.   Budget 80,000 Pula, waarvoor nog niks ingevloei het nie.  Ons kan dit later betaal.   Dankie Vader vir diesel en petrol en energie en wysheid.    Hulle gaan 30 m verder boor - gratis - as boor deur graniet breek is daar baie water.  Dankie Vader vir water.

Terug by dronkie.  Ek vra toe vir ons Vader hoekom ek so upset word deur dronk mense?  Vanoggend vroeg kry ek toe die antwoord.    Ons, jy en ek, IS die tempel van God.   Jesus was ontsteld toe die hoëpriesters en skrif geleerdes die tempel misbruik en besoedel - want dit IS 'n huis van gebed.   Daarom het Hy hulle uitgejaag en die tafels omgekeer.   Christus IS ALLES en in ALMAL.  Kol 3 vers 11.   Ook die dronkie.   Hulle moet dit hoor en daadwerklik in Hom Leef.   Nou verstaan ek.  Die Onveranderlike Gees van Jesus Christus is nog steeds in my en jou en Hy word nog steeds ontsteld en wil net die tempel in my en jou en die dronkie reinig.   Hoe gebeur dit?  Net die Gees van Christus, Wie waai waar Hy wil kan en sal dit op Sy tyd en manier doen.   Jy en ek moet net geduldig en in Vrede en Vreugde Christus in almal sien en so behandel.  Skuus vir die lang preek.

    As jy nou nog lees?!   Ons bid vir Wysheid of ons 'n permanente skadunet tent kerk in Charles Hill moet bou?     Daar is 'n ywerige pastor wat alreeds help.   Die vliesie wat ek uit gooi is - indien ons Vader binne 'n week R30, 000 - gemerk kerk bou fonds - voorsien, sal dit as 'n groen lig beskou word.

    BLESSINGS!!    

Dina    + 267 736 803 51                                                                            http://www.xanagasbotswana.blogspot.com/ 
Gawi sel: + 267 713 698 57 of + 267 736 967 37 of in RSA     0721 580 587 

FNB Lynnwood 252045 rek nr: 620 318 253 86  GS Joubert          of     Pay Pal xanagas@gmail.com
Standard Bank. Gobabis Branch 082072 Rek nr 143 356 488  GS Joubert.

Avast logo

This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
www.avast.com

Tuesday, 2 June 2015

Jy vertrou ons Wonderlike Vader nou al lank vir 'n Wonderwerk wat net .............

    Jy vertrou ons Wonderlike Vader nou al lank vir 'n Wonderwerk wat net nie wil gebeur nie.   Jy is op 'n punt waar jy wonder of Hy regtig so Wonderlik is.  'n Wortel van bitterheid kan begin groei.

    "Vader ons kom saam na U, ons stem saam en Dank U vir U Perfekte Wil in hierdie saak.   Dankie vir Vrede en Vreugde en Genesing en Versorging.  In Christus.  Amen."

Avast logo

This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
www.avast.com

Friday, 29 May 2015

.......die kinders - bly vir my die belangrikste van al die verskillende fasette van die hier wees by Xanagas........

     Die Sondae - en Woensdae aande byeenkomste van die kinders - bly vir my die belangrikste van al die verskillende fasette van die hier wees by Xanagas.   Die 2 vroutjies wat ook hier as kindertjies gesit - het help wonderlik en is hier as ek nie hier is nie.  Die kinders sing en deel 'n versie wat hy of sy gememoriseer het en bid vir mekaar en ander wat siek is.  GLORY!!   DANKBAAR!!

    Two Bob kon toe genoeg geld leen om die boorgat te betaal en om 'n goeie Veld Master Ram en so 20 ooie te bestel.  Dis skape wat blare vreet.    Die regering gee net die P120,000 vir mense wat 61 beeste het.

    Die 7 manne wat die pad oop kap, het hul vrouens genooi om die naweek  te kom kuier, te kook en te help kamp skuif, hulle ry vanmiddag saam met my.  Die pad is nou amper 8 km gevorder.   Hier is 'n wonderlike opgewondenheid en vreugde.   Die oorspronklike doel van New Xanagas kom nou tot sy reg.

    Die volgende groot ding op ons Dankie sê  lysie is omheinings materiaal - genoeg vir 2 verskuifbare kampe - dit werk soos 'n tert met 8 skuiwe.   Kamp 1 en 2 word omhein - bokke en skape in kamp 1, sodra kos klaar is na so 3 plus maande trek hulle na kamp 2, kamp 1 word afgebreek en kamp 3 word omhein,  veld herstel.  Anders sit jy met oorbeweiding.   In die senter van die tert, straal van 100 m word huise gebou en groente en hoenders en vis verbou.   Met water wat deur son gepomp word.   GLORY !!   Kom kuier.

    Die boor masjien kom einde volgende week.  Dankie Vader vir sterk water.

    Die koste van gevlegte plastiek tou omheiningsnet vir 3500 meter is 80,000 Pula - met elektriese draad ingevleg.   Dankie Vader.

    In die toekoms gaan ons dit self maak in New Xanagas - nog werk wat geskep word.

    "Laat U Koninkryk kom - soos in die hemel - so ook in New Xanagas en daar by u."

    Dina stuur groete - sy rig 'n groepie kinders af om te dans op 16 Junie.  Hulle en sy geniet dit vreeslik baie.

Terloops - die sms vir Lucifer - dis seker 'n karakter eienskap van my - om eers die moeilike goed op die "to do" lysie af te handel.   Ek weet dit klink snaaks - het dit self nog nêrens gelees nie - dat satan tot bekering kan kom, bedoel ek.   Ek het net 'n geweldige empatie met die skepsel, hy is geskape, het verkeerd besluit en daarom weet ek dat hy iewers gaan draai - repent - miskien nie in my tyd nie.

Dina    + 267 736 803 51                                                                            http://www.xanagasbotswana.blogspot.com/ 
Gawi sel: + 267 713 698 57 of + 267 736 967 37 of in RSA     0721 580 587 

FNB Lynnwood 252045 rek nr: 620 318 253 86  GS Joubert          of     Pay Pal xanagas@gmail.com
Standard Bank. Gobabis Branch 082072 Rek nr 143 356 488  GS Joubert.

Avast logo

This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
www.avast.com

Tuesday, 19 May 2015

Fwd: "Broer Lucifer - bekeer jou, draai terug na die Lig - laat die Lig van Christus oor jou skyn. Dit is die.......

"Broer Lucifer - bekeer jou, draai terug na die Lig - laat die Lig van Christus oor jou skyn.   Dit is die Wil van ons Vader - die Skepper wat jou ook as Aartsengel geskep het - dat alle skepsels, ook jy en die gevalle engele, tot bekering moet kom.  Hy stuur sedert jy die duisternis en boosheid gekies het Sy Lig en Liefde na jou - aanvaar dit en Leef in die Lig.   Ons wag vir die dag dat jy en Michael in vrede gaan saam werk - dat ons Vader se Koninkryk op aarde sigbaar sal wees."      xanagas@gmail.com

Avast logo

This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
www.avast.com

Monday, 11 May 2015

Om saam met die Boesmans 'n kamp te maak is nogal 'n ondervinding. Hulle.........

     Om saam met die Boesmans 'n kamp te maak is nogal 'n ondervinding.  Hulle begin deur 'n doringtak ring muur te maak. In antwoord op my vraag hoekom, is die antwoord: "There can be lions, they are walking every where."

    Die manne werk hard, eintlik te hard, hulle kap 'n breë pad oop.  Ek vra toe hoekom so 'n highway?  "But is is OUR road Moruti."   Hulle vat regtig eienaarskap van die bok / skaap projek.   Die regering sou laas die 1ste 120,000 pula gegee het, dis toe nie so maklik nie, jy moet 'n minimum van 61 beeste of 300 bokke hê om dit te kry.  Twobob is in die proses om geld by 'n bank te leen om te boor.

     Dit bly lekker om tydens stroois besoek saam met almal teenwoordig - en 'n tolk natuurlik - te praat oor die die Koninkryk van God.  Ek vra gewoonlik - Waar is God ons Vader?  en vandaar, afhangende van die antwoord verder.   Dankie Vader dat ek hier kan wees.

  • Dankie vir kos en darem 'n paar Pulas vir die pad bou manne - hulle is so 5
  • Dankie vir 2 GROOT batterye vir die Glory Lorry, die 2 kleintjies kry hom nie aan die gang nie - dit word koud!
  • Dankie vir 1000 Pula - ek het nie by 'n stop teken 20 meter van 'n poliesman by 'n pad blokkade af gestop nie!  Moet dit more betaal!
  • Terwyl ons oor water praat - daar word gekap in die bos rondom my en van die getroue ondersteuners het nie meer geld nodig nie - Wes Tvl Sinode dink ek het pensioen en laat al hoe minder deur vloei - en een van die handvol wat vir Henda die mediese paaiement stuur moes ophou - dankie tot hier toe!   Met al die woorde, as jy nou nog lees - indien daar water oor is in jou sending budget - Dankie - as jy maandeliks wil help dat die wiele rol.     Dankie Vader vir U voorsiening vir my en jou en die voëltjies.

Dina    + 267 736 803 51                                                                            http://www.xanagasbotswana.blogspot.com/ 
Gawi sel: + 267 713 698 57 of + 267 736 967 37 of in RSA     0721 580 587 

FNB Lynnwood 252045 rek nr: 620 318 253 86  GS Joubert          of     Pay Pal xanagas@gmail.com
Standard Bank. Gobabis Branch 082072 Rek nr 143 356 488  GS Joubert.

Avast logo

This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
www.avast.com

Saturday, 11 April 2015

Banting. Tim Noaks. Ja - ek eet ook nou so. Vir energie. Regte kos. Lekker vet vleis, eiers. Geen suiker......

    Banting. Tim Noaks.  Ja - ek eet ook nou so.  Regte kos. Lekker vet vleis, eiers. Geen suiker. Geen oats, dadels. rosyntjies, ens.  Ek het baie energie,  Dankbaar.

Laai asb af by skakel - pdf wil nie attach nie.

Kliek op
http://www.bit.ly/rmrbook

Andre, Henda en Jaco het saam meer as 60kg verloor.    Ek het niks om te verloor nie.  Het geëet om bloedsuiker probleme te oorkom.

Lees of delete dit.

Die lewe is soos 'n muntstuk - donker of lig - dis 'n keuse - free will - Lewe in die Lig of donker.

BLESSINGS!!   Gawi.

Avast logo

This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
www.avast.com

Thursday, 9 April 2015

Dinge verander - ten goede. Daar is nou omtrent 5 studente van New Xanagas......

  Dinge verander - ten goede.  Daar is nou omtrent 5 studente van New Xanagas besig om in Gaborone en ander plekke verder te studeer.  Jy moet nou mooi verstaan - dis kinders wat in New Xanagas gebore is - die meeste noem hulle self Christ's Ambassadors.  Ek het vir die een, Onkgolotse, inligting gestuur en lees gerus haar reaksie daarop: (onveranderd)

    Glory be to GOD I guess all  this will make a change in our life as young people because we need to stand on our self because we know what we want and do it .I have a lot of plans to do this vacation but am lacking funds for example I want to conduct life skill class for standard 5-7 class because I have realise that the san people r not doing good in school but for them to perform well they need our support at school and at church because they are our generation and our future. Lets pray to GOD to have a strong and serious team because its a hard work and my plans is to start this at New Kanagas .topics
1.EDUCATION
2.TEENAGE PREGNANGY
3.ALCHOL  AND DRUG ABUSE
4.ME AND GOD 
for me my focus is on children and I want them to develop themselves as it is my role as a community development student.so lets pray for this to happen. 

    Die span werk hard aan die pad, kap stompe uit en werk hard.     Sodra ek terug is sal ons so gou moontlik die pad klaar maak, die gat laat boor.    Die verskuifbare solar elektriese heining gaan oplaai, die kampe begin maak, groente tuin begin en 'n kamp plek bou waar kinders en jongmense afgesonderd kan bly om bereik te word met die evangelie deur Onkgolotse en ander.    Dankie Vader vir bou materiaal, kos, diesel en alles wat ons nodig het.

    Deel van die wonderlikheid is dat Two Bob, omdat sy 'n onderwyseres is, 'n goedkoop lening van P100,000 + by die regering kan kry om die cattle post te ontwikkel.  DANKBAAR.   Hulle wil nie net ontvang nie - hulle help en werk saam.  

Stuur my 'n sms by 0721 580 587 - dan bel ek jou.
 
Dina se REGTE nr in RSA is  0606 156 055                                                                            http://www.xanagasbotswana.blogspot.com/ 
Gawi sel: + 267 713 698 57 of + 267 736 967 37 of in RSA     0721 580 587 

FNB Lynnwood 252045 rek nr: 620 318 253 86  GS Joubert          of     Pay Pal xanagas@gmail.com
Standard Bank. Gobabis Branch 082072 Rek nr 143 356 488  GS Joubert.

Avast logo

This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
www.avast.com

Thursday, 26 March 2015

Om vir jou Engelse vriend te stuur - as jy wil....

    To wash someone's feet, according to John 13 is quite in line with what Jesus did and said.     Where would wash and scrub toilets and make it right fit in, I wonder.   Sunday, when I came home, I found Dina was cleaning and scrubbing the school's toilets - next to our house - which became short drops - because the water system was not working properly - she even got a cold sore.    I also fell in helping and fixing and had a meeting with authorities and now it works - almost.    GLORY !!

You are probably wondering what is this to do with gospel preaching - Cleanliness is next to Godliness - these children are Bushmen - most of them are using sticks and stones and leaves in the field
- where they live in the bush- here in the hostel and school it tends to block toilets.

The children see that you care about them - the teachers argue: "It is there culture ..."

The goat project - GOAT FARM - got Wonderful momentum.    One of the teams - Cross-kilos and Greyling - who will take part in the Desert Flower Run in July, funded the drilling of the 1st hole and will equip it with a solar pump.    Thank you Father!   GLORY !!     While we were marking the path through the bush with our GPS to where the borehole is to be drilled - we were surprised and it was such a confirmation - that we are working and CLUTCHING in with our Father's will for New Xanagas - when we see that we are EXACTLY on the  ancient road that was started in 1983 - which the Bushmen used to gather firewood.   The two paths are in the same place!

The 1st hole belongs to Oster and Two Bob's family and they named it BLESSING, in Nharo obviously written. The goal is not to make money - we will have abundant goat meat for the soup kitchen in New Xanagas and we can plant vegetables with the constant stream of water.   The Garden in New Xanagas is just full of weed - no food - because there are days without water.

The other interesting point is that  Oster sold
ALL his goats in the 2 year struggle to survive while Two Bob studied.  She earns a salary from the end of this month and will help buying goats.    Thank you Father for Meat Master and sheep and goats.
  •     Thank You Father for the borehole (to be drilled) and solar pump 
  •     Thank you Father for 3500 m moveable electric fence - at P30 pm - ready to load - we can pay as Father provides.  
  •     We will also build a youth camp.

    Write if you do not understand!  I used Google translator - the idiomatic expressions gave problems!

You are also welcome to come here on holiday - at no charge - just bring your own food.
          
Greetings from house to house.

Dina's cell in RSA 0767 556 348                                        www.xanagasbotswana.blogspot.com/p/blog-page_6.html
Gawi cell: + 267 713 698 57 or + 37 267 736 967     or    0721 580 587 RSA

Pay Pal xanagas@gmail.com    or
FNB Lynnwood 252045 acc no: 620 318 253 86 GS Joubert   or

in Botswana   FNB   Kgale View 284 567  acc nr 620 665 76 954  GS Joubert

This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
www.avast.com

To wash someone's feet, according to John 13 is quite in......

Wednesday, 25 March 2015

Om iemand se voete te was is volgens Joh 13 heel in lyn met..........

      Om iemand se voete te was is volgens Joh 13 heel in lyn met wat Jesus gedoen en gesê het.  Waar sou toilette was en skrop en reg maak in pas, wonder ek.   Sondag toe ek by die huis kom het Dina haar skoon in 'n koorsblaar ingewerk in 'n poging om die spoel toilette wat short drops geword het omdat die water stelsel nie werk nie - skoon te kry.  Ek het ook ingeval en begin reg maak en 'n vergadering met owerhede gehad en nou werk dit - amper.  GLORY!!

    Jy wonder seker wat het dit nou met evangelie verkondiging te doen - cleanliness is next to Godliness - hierdie kinders is Boesmans - die meeste gebruik stokke en klippe en blare in die veld - hier is dit geneig om toilette te blok.

    Die kinders sien ook dat mens omgee - van die onderwysers redeneer: "It is there culture..."

    Die bok projek - GOAT FARM - het Wonderlik momentum gekry.    Een van die spanne -
Kruis-Kilos en Greyling - wat aan die Desert Flower Run kom deelneem in Julie, befonds die boor van die 1ste gat EN rus dit toe met 'n son pomp.   Dankie !! Dankie Vader!   GLORY !!    Terwyl ons die pad m.b.v 'n GPS deur die bos na die plek waar die gat geboor gaan word uit meet en oop kap - was ons verbaas en was dit so 'n bevestiging - dat ons besig is om in te CLUTCH met ons Vader se wil vir New Xanagas - toe ons sien dat ons PRESIES op die 1 ste antieke pad wat in 1983 begin is om vuurmaak hout te soek, werk.   Die 2 paaie is op dieselfde plek!

    Die 1ste gat behoort aan Oster en Two Bob se familie en hulle het dit BLESSING gedoop, in Nharo geskryf natuurlik.   Die doel is nie om geld te maak nie - ons gaan oorvloedig bok en Meat Master skape wat blare vreet beskikbaar hê vir die sop kombuis in New Xanagas en ons kan groente plant met die konstante stroom water.   Die tuin in New Xanagas is net vol kweek want daar gaan dae om wat daar net nie water is nie.

    Die ander interessante punt is dat Oster AL sy bokke verkoop het in die 2 jaar stryd om te oorleef terwyl Two Bob studeer het. 
  • Dankie Vader vir Meat Master skape en of bokke.
  • Dankie Vader vir die boorgat en solar pomp.
  • Dankie Vader vir 3500 m verskuifbare elektriese net teen P30 p m - klaar gemaak - ons kan dit gaan laai en betaal soos ons Vader voorsien.
    Skryf as jy iets nie verstaan nie!
    Ons gaan ook 'n kamp plek bou vir jong mense.

    Jy is ook welkom om daar te kom vakansie hou - gratis en verniet - bring net jou eie kos.                
          Groete van huis tot huis.  Ek gaan weer my ma groet en Dina gaan KKNK toe.  DANKIE!!          

Dina se nr in RSA 0767 556 348                                                                            http://www.xanagasbotswana.blogspot.com/  http://www.xanagasbotswana.blogspot.com/p/blog-page_6.html
Gawi sel: + 267 713 698 57 of + 267 736 967 37 of in RSA     0721 580 587 

FNB Lynnwood 252045 rek nr: 620 318 253 86  GS Joubert          of     Pay Pal xanagas@gmail.com
Standard Bank. Gobabis Branch 082072 Rek nr 143 356 488  GS Joubert.

This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
www.avast.com

Thursday, 19 March 2015

New Xanagas Goat Farmers Project

    Come - you and me - you who are reading these words - let's use the principle of crowd funding - MANY PEOPLE give each ONE a little bit of water (currency) and together we brake the power of poverty in New Xanagas.  Christ came to give Life and Abundance - the thief came to steal and kill and destroy.  John 10:10

    Together we will reach the target - we start with ONE family to help them with a proper, reachable and workable project.   Our Father provided already for the cost of the drilling and equipping of the first borehole.  GLORY !!

    We are half way with the 10 km path to the drill site in the bush.

    The next challenge is the fencing material for the 500 x 500 m - solar electric - moveable camp.  Cost Us $ 8,000.

    Please - read this - let some water flow and send it to your contacts and Face book friends and together we say - Thank You Father for Your Perfect Fulfilment of All what we need.

New Xanagas Goat Farmers Project

http://xanagasbotswana.blogspot.com/p/blog-page_6.html

Let's do it - Let's assist Bushmen families in the Kalahari of Botswana to become sustainable goat farmers. 

The Bushmen Community of New Xanagas in Botswana (New Xanagas Map) has been living on their own farm of 40,000 hectare since 1983 but all their cattle, donkeys, horses and goats are drinking at ONE drinking spot. This causes overgrazing, no control and little income. In fact some of the poorest of the poor are living in New Xanagas.

The Government of Botswana gave permission to a few families to drill their own borehole on their own 4000 hectare land. They also subsidize the first USA $12.000 to drill a borehole. The cost to drill a bore hole of 200 meter is about USA $20.000 - the $8.000 difference must be raised by themselves.

Let's use the crowdfunding method to help SIX families.

Below is the information for ONE family:
  •  To DRILL a Borehole: $20.000 - We already have $12.000 in Government subsidy - We need $8.000.
  •  To EQUIP the bore hole with a solarpump, tank and water reticulation: $7.000.
  •  Erect a movable 500m x 500m solar electric fence to protect their goats from predators like jackals, leopard and theft: $8.000.
  •  Enable them to manage and give drinking water to their own animals.
  •  Produce vegetables for own consumption and to sell for an income.
  •  Supply a soup kitchen in New Xanagas with goat meat to give food to old, poor and disabled people.
  • TOTAL/1 x Family:    $33.000.
  • TOTAL/6 x Families$198.000.
What can you do?
  • Let's use the crowdfunding principle – many people donate a little bit to reach the aim of USA $198.000 to drill 6 boreholes and equip them for 6 families.
  • Every ONE who reads this – if possible - invests at least R100 or USA $10.

    Use PayPal xanagas@gmail.com 

    or REFERENCE: GOATFARM;
    FNB Lynnwood 252045  
    acc nr: 620 318 253 86 
    GS Joubert - Christ Light Current

    or REFERENCE: GOATFARM; 
    Standard Bank Gobabis  
    Branch 082072 
    acc nr:  143 356 488   
    GS Joubert
  • Please - Forward this to your email contacts and Facebook friends. 

What is in it for YOU?
  • Every one who support this idea are welcome to visit us FREE for up to one month, camping - living in a permanent tent. Just supply your own food or eat with us what we eat.    

New Xanagas Goat Farmers

This email has been checked for viruses by Avast antivirus software.
www.avast.com