Die verwikkelinge - Gereël en Beplan deur ons Wonderlike Vader gaan veroorsaak dat daar nog 'n basis punt ontstaan vanwaar af ons die veeposte en dorpies en skole makliker gaan bereik met die Evangelie wat Jesus Christus verkondig het van die Koninkryk - God - hemel op aarde in en rondom ons. Daar hoor jy nou sommer my sinnetjie. (50 mense het geantwoord - elkeen verskillend. As jy 'n lys van die antwoorde wil ontvang - vra gerus.)
Oster en Twobob se boorgat is toe 220 m diep met genoeg water vir 'n son pomp
- DV het ons klaar die kabel - sal in week bevestig - dis 'n baie groot deel van die koste van 'n solar pomp
- Ons vertrou ons Vader HIERDIE WEEK vir 'n pomp - GRUNFOSS asseblief en Dankie! (Dit werk met 12 volt tot 300volt)
- die stainless steel kabel om die pomp vas te maak aan die basis plaat 200 m lank
- genoeg son panele
- 200 m hoë druk pyp - kan dit in Gantsi koop - Dankie Vader vir pulas.
Greyling hulle kom Sondag 28 Junie verby - dan kan hulle dit saam bring en installeer.
Onthou die Desert Flower Run 3 vir 4 Julie - WELKOM !
Daar het toe GEEN water ingevloei - gemerk KERK BOU FONDS nie - sit plan op ys. Net ingeval jy wonder.
Dina + 267 736 803 51 http://www.xanagasbotswana.blogspot.com/
FNB Lynnwood 252045 rek nr: 620 318 253 86 GS Joubert of Pay Pal xanagas@gmail.com
Standard Bank. Gobabis Branch 082072 Rek nr 143 356 488 GS Joubert.
| | This email has been checked for viruses by Avast antivirus software. |