"Broer Lucifer - bekeer jou, draai terug na die Lig - laat die Lig van Christus oor jou skyn. Dit is die Wil van ons Vader - die Skepper wat jou ook as Aartsengel geskep het - dat alle skepsels, ook jy en die gevalle engele, tot bekering moet kom. Hy stuur sedert jy die duisternis en boosheid gekies het Sy Lig en Liefde na jou - aanvaar dit en Leef in die Lig. Ons wag vir die dag dat jy en Michael in vrede gaan saam werk - dat ons Vader se Koninkryk op aarde sigbaar sal wees." xanagas@gmail.com
| | This email has been checked for viruses by Avast antivirus software. |