Thursday, 24 November 2016

....meer as 200 sendelinge (tjies) uitgestuur...... RSA se beste uitvoer produk .... Dina en ekwas die 21 ste 46 jaar getroud.

    Dink net - gisteraand met die laaste Woensdag aand byeenkoms is meer as 200 sendelinge (tjies) uitgestuur.  Ja, hulle is kinders - maar die WOORD in hulle hart en hand het dieselfde Krag as wat enige ander opgeleide sendeling het.  Hulle is eintlik beter - hulle praat die taal en kom by huise uit wat soms nooit die Goeie Nuus hoor nie.    Dankie dat jy saam vir hulle bid.

    RSA se beste uitvoer produk - ek heg 'n voorbeeld aan van dit wat elke kind in sy hand het.  GRATIS  - baie tonne papier elke maand.     Na BAIE lande amper 300 - as ek reg is - amper 600 tale.   All Nation Gospel Publishers in Pretoria  http://www.angp.org/material/   Kontak hulle as jy weer na enige land gaan en vat saad saam om te saai.     God se Woord kom nie leeg terug nie.     Hy openbaar homself en bring elke traktaatjie op die regte plek uit.     Jy / hy / dit sal die regte persoon - op die regte tyd - op die regte plek ontmoet - want ons Leef in Hom en Beweeg in Hom en is in Hom - baie weet dit nie - ons moet hulle dit vertel.     Jy beleef Hom en ek weet jy weet. 
                         
    Die First Lady of Xanagas en ek was die 21 ste 46 jaar getroud.   Ons / ek is in 'n interessante fase - dis nie net die minder petrol geld wat my dwing om meer by die huis te wees nie.   Dina is broos na die been breuk - kan nie meer die wêreld verskuif soos altyd nie.   Dankie Vader vir Wysheid.

    Niemand gaan saam om die laaste deel van die Okwa roete uit te meet en te merk nie.   'n Paar wil maar verlof en.....     Dis alles reg.   Ek is nooit alleen nie.

     Dit het nou lekker begin reën.   GLORY !!

BLESSINGS vir jou !!      In Christus.    Onthou - ons Leef in Hom en beweeg en is altyd in Hom.
Dina       00 267 736 803 51           http://xanagasbotswana.blogspot.co.za/p/blog-page_17.html
Gawi sel:    + 267 713 698 57    of      + 267 736 967 37     of      0721 580 587

FNB Lynnwood tak   252045     rek nr:    620 318 253 86      GS Joubert      

Standard Bank. Gobabis tak    082072    Rek nr    143 356 488     GS Joubert.

Xanagas@gmail.com     + 267 73 696 737   Gawi   Gabriel.

​Dankie Vader vir reën en water. / Let there be rain and there was rain.   Thank You Father for rain and water.

Virus-free. www.avast.com

Monday, 14 November 2016

Okwa Vallei.......datum van merk skuif met 1 week aan....

    Na vergadering met die First Lady of Xanagas en Mac se lus om deel te wees van die rowwe deel skuif ons die datum met een week aan.

    Ons het 2 dae nodig vir werk, merk en meet en plant van predikante en Jesus film wys in die aande by
klein vee poste.

    Ons ontmoet WOEMA middag van 8 ste by Okwa East op Kang pad - om betyds daar te wees moet ons die Donderdag oggend begin ry waar ons ookal is.

    Ons het dus Dinsdag en Woensdag nodig om te werk.

     Ek kry jou 4 Des. Maandag middag by  Nqogodimo - 13 km Oos van New Xanagas - 30 km Suid van Tsootsha by die OKWA WEST bordjie S 22.09010  E 020.77364   Bring genoeg water en kos vir jou voertuig se mense vir 3 dae en every tree is a lave tree.

    Jy moet my asseblief a.s.a.p. laat weet of jy kom.

    Ons kombineer die aksie dus met WOEMA se koms.  Hoe meer siele hoe meer vreugde.

    Jy kan 'n berg fiets of motorfiets bring.  Karavaan gaan swaar kry.  Miskien 'n smaller een - baie bos.    Jou voertuig kan 'n skrapie of 2 kry.

BLESSINGS vir jou !!      In Christus.    Onthou - ons Leef in Hom en beweeg en is altyd in Hom.
Dina       00 267 736 803 51           http://www.xanagasbotswana.blogspot.com/p/new-xanagas.html
Gawi sel:    + 267 713 698 57    of      + 267 736 967 37     of      0721 580 587

FNB Lynnwood tak   252045     rek nr:    620 318 253 86      GS Joubert      

Standard Bank. Gobabis tak    082072    Rek nr    143 356 488     GS Joubert.

Xanagas@gmail.com     + 267 73 696 737   Gawi   Gabriel.

​Dankie Vader vir reën en water. / Let there be rain.   Thank You Father for rain and water.

Virus-free. www.avast.com

Okwa Vallei....... LOVE..... berg fietse --- Bikers ...... WOEMA !! .....

     So 180 km Noord van Kang sal jy in die Okwa Vallei 'n klein bordjie - OKWA EAST - kry, draai daar af as jy tyd het.  Volg die paadjie vir presies 10 km dan kom jy by seker een van die uniekste plekke in Botswana.   Die rooi kwarts rots kom bo die grond uit en maak 'n rif en in die middel van die rif is 'n klein Witgatwortel boompie.   Sit in sy skaduweetjie om jou ontbyt te eet en lees en hoor die 10 km predikant naam bordjie - waar net bos was, woes en leeg, is nou 'n woord - LOVE - wat daar op 'n paal op 'n ou tyre proklameer  - LIEFDE IS  - GOD IS.     Verhoudings word heel.     Vergifnis.     Hy praat met my.

    Ek sien in my geestesoog  bergfiets spanne en bikers en mense met bakkies en wonder wat hulle gaan hoor.   Ry verder en kry Steen bokkies en Duikers in die koeltes.   Ander naambordjies elke 10 km is JOY en PEACE en LIGHT en CHRIST op die 50 km kruising waar jy Noord kan afdraai Chobokwane en teer pad toe waar die lekker reguit gemaakte 75 km twee spoor vir motorfietse en karavane eindig by 'n regte kamp terrein met 'n stort.

    Van 50 km af Wes vir 60 km is dit 'n ander storie - deur die bos - stadig - vee poste - verdwaal - lekker - ek sal saam gaan en jou die pad wys, as jy wil - daar is bordjies soos HOPE en RAIN is by die 100 km merk - dis 110 km tot by OKWA WEST naby New Xanagas.    Ek het mense ontmoet wat ek nooit sou ontmoet het nie en hulle het Sy Woord gehoor.    Is dit nie Wonderlik nie?

    WOEMA !!   kom 8 Desember om 'n program te maak - dan ontmoet ek hulle by OKWA EAST en ons volg die roete en hulle bring Living Balls om
kinders die Goeie Nuus op die pad te laat hoor.   
  •      Ek gaan daai laaste 60 km die week van die 28ste Nov merk en uit meet.  Dan behoort ek weer petrol te hê.   Wil jy saam kom?
BLESSINGS vir jou !!       In Christus.    Onthou - ons Leef in Hom en beweeg en is in Hom.           