Dink net - gisteraand met die laaste Woensdag aand byeenkoms is meer as 200 sendelinge (tjies) uitgestuur. Ja, hulle is kinders - maar die WOORD in hulle hart en hand het dieselfde Krag as wat enige ander opgeleide sendeling het. Hulle is eintlik beter - hulle praat die taal en kom by huise uit wat soms nooit die Goeie Nuus hoor nie. Dankie dat jy saam vir hulle bid.
RSA se beste uitvoer produk - ek heg 'n voorbeeld aan van dit wat elke kind in sy hand het. GRATIS - baie tonne papier elke maand. Na BAIE lande amper 300 - as ek reg is - amper 600 tale. All Nation Gospel Publishers in Pretoria http://www.angp.org/material/ Kontak hulle as jy weer na enige land gaan en vat saad saam om te saai. God se Woord kom nie leeg terug nie. Hy openbaar homself en bring elke traktaatjie op die regte plek uit. Jy / hy / dit sal die regte persoon - op die regte tyd - op die regte plek ontmoet - want ons Leef in Hom en Beweeg in Hom en is in Hom - baie weet dit nie - ons moet hulle dit vertel. Jy beleef Hom en ek weet jy weet.
Die First Lady of Xanagas en ek was die 21 ste 46 jaar getroud. Ons / ek is in 'n interessante fase - dis nie net die minder petrol geld wat my dwing om meer by die huis te wees nie. Dina is broos na die been breuk - kan nie meer die wêreld verskuif soos altyd nie. Dankie Vader vir Wysheid.
Niemand gaan saam om die laaste deel van die Okwa roete uit te meet en te merk nie. 'n Paar wil maar verlof en..... Dis alles reg. Ek is nooit alleen nie.
Dit het nou lekker begin reën. GLORY !!
BLESSINGS vir jou !! In Christus. Onthou - ons Leef in Hom en beweeg en is altyd in Hom.

Dina 00 267 736 803 51 http://xanagasbotswana.blogspot.co.za/p/blog-page_17.html
Standard Bank. Gobabis tak 082072 Rek nr 143 356 488 GS Joubert.
Xanagas@gmail.com + 267 73 696 737 Gawi Gabriel.
Gawi sel: + 267 713 698 57 of + 267 736 967 37 of 0721 580 587
FNB Lynnwood tak 252045 rek nr: 620 318 253 86 GS Joubert
FNB Lynnwood tak 252045 rek nr: 620 318 253 86 GS Joubert
Standard Bank. Gobabis tak 082072 Rek nr 143 356 488 GS Joubert.
Xanagas@gmail.com + 267 73 696 737 Gawi Gabriel.
| Virus-free. www.avast.com |