Vrydag se boodskap was: Moet nie vra. "Wat as...." Vra wel: "Wat nou."
Elke 40 sekondes pleeg iemand iewers ... 'n daad wat wat baie mense en h/self baie seer maak.
Ek hoor dat die langste Boesman in die wêreld ook Sy Lig moet laat skyn op YouTube.:-)
- Dink net: YOUTUBE. SUICIDE? DON'T !!!!! YOUR FATHER LOVES YOU.....
- Het jy opgegradeer met jou GoPro kamera? Wat vra jy vir die oue?
Dankie vir elkeen se boodskap. Sal graag met elkeen wou kuier en wees.
Dankie vir die gedenkdiens Vrydag. Die Liefde was oorweldigend.
Ons probeer om Woensdag te begin terug ry.
Christus LEEF. In jou.
Xanagas@gmail.com + 26773696737 of 0721 580 587 Gawi Gabriel.
Ons Leef in Hom, beweeg ry, slaap, in Hom en is in Hom. Hand 17:28
